Operasionalisering van die herwinningsprojek
Herwinningstaakspan wat gekontak kan word:
Miemie Fuller (082
461 9837)
Frankie du Toit (082 807 3091)
Felix Hurter (072 614 1968)
Robbie Cooper (082 374 7299)
Theunis Meyer (083 627 0637)
Laudis Meyer (082 859 9506)
Hannie Meyer (082 723 7404)
Pedro Rankin (082 375 9645)
Willie van der Merwe (082 694 3058)
Ds Hansie Roelofse (082 789 6855)
Ds Eljam Vosloo (081 039 3088)
Frankie du Toit (082 807 3091)
Felix Hurter (072 614 1968)
Robbie Cooper (082 374 7299)
Theunis Meyer (083 627 0637)
Laudis Meyer (082 859 9506)
Hannie Meyer (082 723 7404)
Pedro Rankin (082 375 9645)
Willie van der Merwe (082 694 3058)
Ds Hansie Roelofse (082 789 6855)
Ds Eljam Vosloo (081 039 3088)
ALGEMEEN
·
Spoel
ALLE houers met water skoon uit.
·
Gebruik
waar moontlik toepaslik gekleurde
plastieksakke wat by die luik op Sondae te koop is of weekliks by die
kerkkantoor.
·
Hou
die sakke in maklik hanteerbare massa en
volume. Trap houers waar moontlik
plat om die volume te verminder. Onthou dit moet na storting weer deur ander mense hanteer word.
·
Bind die sakke styf toe sodat dit nie tydens hantering oopgaan nie.
·
Moet
asseblief nie sakke in die waentjies
uitskud nie! Ons het nie arbeid om
rommel in sakke te plaas nie.
Baie
dankie vir u samewerking!!
PLASTIEK ( Geel plastieksakke)
Gemerk met herwinningskodes
1, 2, 5 en ongekodeerde filmplastiek
Kode 1:
Koeldrank bottels
Badskuim bottels
Plastiek bottels en –flessies / -houertjies
Badskuim bottels
Plastiek bottels en –flessies / -houertjies
Kode 2:
Melkbottels
Sjampoe bottels
Plastiek houers van skoonmaakmiddels (jik, ens.)
Plastiek houers van kombuisreinigers (vim, ajax, ens.)
Tamtiesoushouers (‘ketchup’)
Plastiek spuithouers
Plastiek pilhouers
5 liter plastiekhouers
Sjampoe bottels
Plastiek houers van skoonmaakmiddels (jik, ens.)
Plastiek houers van kombuisreinigers (vim, ajax, ens.)
Tamtiesoushouers (‘ketchup’)
Plastiek spuithouers
Plastiek pilhouers
5 liter plastiekhouers
Kode 5:
Plastiek eetgerei (skoon asseblief!)
Plastiekborde en voedselhouers (skoon asseblief!)
Plastiekemmers (1 – 20 liter)
Plastiek drommetjies (vullisdromme, droograkke, mandjies, liasseerlaaie, ens.)
Plastiek kratte
Plastiek meubels (stoele, ens.)
Tamatiesousbottels
Plastiekborde en voedselhouers (skoon asseblief!)
Plastiekemmers (1 – 20 liter)
Plastiek drommetjies (vullisdromme, droograkke, mandjies, liasseerlaaie, ens.)
Plastiek kratte
Plastiek meubels (stoele, ens.)
Tamatiesousbottels
Ongekodeerde
plastiek
(Skoon asseblief sonder organiese material wat kan
bederf!!)
Plastiekfilm (‘glad wrap’)
Plastieksakke (Checkers, Shoprite, SPAR, ens.)
Plastieksakke (Checkers, Shoprite, SPAR, ens.)
PAPIER (Groen plastieksakke)
Huishoudelike karton – plat asseblief (kartondose,
toilet- en handdoekrolle, graanbokse, ens.)
Koerante
Gemorspos (advertensies, ens.)
Enige gedrukte papier (ook gekleurd)
Kantoorpapier
Boeke
Tydskrifte
Koerante
Gemorspos (advertensies, ens.)
Enige gedrukte papier (ook gekleurd)
Kantoorpapier
Boeke
Tydskrifte
GLAS (Rooi plastiek sake)
Bottels (alle gekleurde glas soos wynbottels, ens.)
Flesse (soos konfyt, koffie, ens.)
Flesse (soos konfyt, koffie, ens.)
METAAL (Blou plastiek sake)
Blikke (koeldrank, bier, kos, ens.)
HERWINNINGSTAAKSPAN
Januarie 2015
Januarie 2015