Welkom by die Erediens
Ned Geref Kerk
Potchefstroom-Vyfhoek
Sondag 9 Mei 2021
Sondag 9 Mei 2021
08:00 Mannebiduur
09:30 Erediens- Ds H Roelofse “Ons is kinders
van God– dit is seker”
Rom 5:1-11
09:30 Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)
10:30 Tee by die luik
10:30 Kategese (Gr 7-10)
10:30 Belydenisgroep
18:30 Aanddiens- Ds E Vosloo “Dra die lig uit”
Matt 5:14-16
DAGBOEK VAN
NG-VYFHOEK
Maandag 10 Mei
17:15 Bybelstudie in die konsistorie
Dinsdag 11 Mei
18:00 Taakspan vergader
Donderdag 13 Mei
18:30 Hemelvaartdiens
18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir
Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.
Sondag 16 Mei 2021
08:00 Mannebiduur
09:30 Pinkster
09:30 Kleuterkerk en Kategese
10:30 Kategese (Gr 7-10)
10:30 Belydenisgroep
18:30 Pinkster
18:00 Aanddiens
Teeskink beurte vir 2021
Sondag 9
Mei
Heleen Deysel
Sondag 16
Mei
Leanné Laubscher
Sondag 23
Mei
Bertha Oberholzer
Sondag 30
Mei
Henriëtte Claasen
Sondag 6
Junie
Chrisna Rankin
Sondag 13
Junie
Sally Brink
Indien die datum
jou nie pas nie, kontak my gerus.
Heleen: 082 570
2332
Voorbidding
vir die volgende siekes…
Indien daar van jou
geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor. Dit is moeilik om inligting rakende lidmate
by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar
enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die
afsterwe van geliefdes. Selfs al is
hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.
Ondersteuning is
geweldig belangrik.
*Elsabe Kruger is
tuis na hospitalisasie
*Estie Solomon is
tuis na hospitalisasie
*Laudis Meyer is
verswak
*Lily Meyer is tuis na hospitalisasie
‘n Veilige en
spoedige herstel word aan julle toegewens.
Verjaarsdae:
2 Mei tot 15 Mei
3 Mei
Ian Brits
Stientjie De
Wet
FC Hattingh-
Elsebé
Kruger
4 Mei
Hanré De Beer
Millie Hurter
5 Mei
JC Klopper-
6 Mei
Christine De
Beer
7 Mei
Jadri Fourie-
Christien Grobler
8 Mei
Helena Burger
9 Mei
Tanja
Badenhorst
11 Mei
Louise Frylinck
Phillip Janse Van
Vuuren
Sean Venter
13 Mei
Ruben Van
Niekerk
15 Mei
Lucinda Verwey
Mag elkeen van
julle ‘n wonderlike geseënde dag ervaar!
Neem
kennis… Daar is ‘n
haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te
gaan om hulle hare te sny en stileer. Skakel vir Amanda by 083 504 0783.
NG Vyfhoek
kommunikasie:
Dit is hoe ons
boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin. Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting
kommunikasie kanaal. Ek stuur die
boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om
die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081
039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers
nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!
Help ons met ons verkopings...
Ons vra enige boeke
vir die boekverkoping wat ons wil hou in die komende maande.
Enige boeke, nie
net geestelike boeke nie.
Alle verkope gaan vir die basaar
Neem
Kennis….
Weens soveel
ingeranderinge wat plaasvind agv die Covidpandemie, volg ons lankal nie meer
die kerk-kalender nie. Skool kwartale
het alreeds ver-ander en ons werk gewoonlik
volgens die almanak. Lees
asseblief julle W’app boodskappe. Alle reëlings word hierop deurgegee. Baie
dankie
Ned
Gereformeerde Kerk Potchefstroom –Vyfhoek
Leraars: Ds Eljam
Vosloo - 081 039 3088
Ds H Roelofse - 082 789 6855
Saakgelastigde:
Heleen Deysel 082 570 2332
Kantoorure: Vanaf
08:00 tot 13:00 (ngvyfhoek@gmail.com)
Kerkkantoor -(018) 290 5988
Rekening
besonderhede:
NG Kerk Vyfhoek
ABSA
Rek no: 680 590 036
Verwysing: Jou naam
en wyk
Neem Kennis…
Daar gaan weer ‘n
Bybelvasvra plaasvind. Die stof sal deurgegee word, sowel as die datum wanneer
dit gaan plaasvind.
Die juniors en
senior klasse gaan twee
verskillende stukke
behandel.
Hou asseblief die
W’app boodskappe dop.
God stuur ons om Sy
liefde tot elke mens te bring. Dit bring
genesing– dié wat dit ontvang, maar ook dié wat dit onvoorwaardelik gee.
Verkies as
Ouderling
Andrew Ross
Herkies as
Ouderlinge
Heleen Deysel
Peter Schön
Golfdag ten bate van Amelia
Die
Arbeidskonsultante
ASAMBO reël ‘n
golfdag ten bate van Amelia Nasorgsentrum op Saterdag 14 November 2021.
As jy wil deelneem
en so vir Amelia ondersteun, skakel vir
Ds Hansie by 082
789 6855 of
Nico Pelser by 082
857 5437 vir meer besonderhede.