Friday, 23 April 2021

Nuusbrief 25 April

Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 25 April 2021

Sondag 25 April 2021

08:00  Geen Mannebiduur

09:30  Erediens- Ds H Roelofse “Die Bruidegom-Koning kom”

       Matt 25:1-13

09:30  Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Geen Tee by die luik

10:30  Geen Kategese (Gr 7-10)

10:30  Geen Belydenisgroep

18:30  Geen Aanddiens

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 26 April

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Woensdag 28 April

19:30 Plaasbiduur

Donderdag 29 April

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Woensdag 5 Mei

18:00  Kerkraadsvergadering

Donderdag 6 Mei

10:00  Klub 5 braai te Bo-plaas

Sondag 2 Mei 2021

08:00  Geen Mannebiduur

09:30  Erediens

09:30  Geen Kleuterkerk en Kategese

10:30  Geen Kategese  (Gr 7-10)

10:30  Geen Belydenisgroep

18:30  Geen Aanddiens

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Elsabe Kruger is in Wilmedpark hospitaal

*Estie Solomon herstel na ‘n opersie

*Cecile Mathey het ‘n beroerte  gehad en is verswak

‘n Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal.  Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Teeskink beurte vir 2021

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.

Binnekort begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 23 April tot 2 Mei

24 April

Tersia Visagie

25 April

Reinet Hugo

Frances Roelofse

Mada Vosloo

27 April

Chrissie Nel

Rina Van Wyk

29 April

Frans Roos

Sannie Visagie

30  April

Alana Eckley

Betsie Gordon

Irené Hein

1 Mei

Helena Botha

Amelia Combrink

Hanchen De Witt

Pirow Engelbrecht

Wilmar Pretorius-

Ilze Van Niekerk

Anré Wagner

2 Mei

Nandus Conradie

Hester Rossouw         

Mag elkeen van julle ‘n wonderlike geseënde dag ervaar!

Neem kennis… Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer. Skakel vir Amanda by 083 504 0783.

Help ons met ons verkopings...

Ons vra enige boeke vir die boekverkoping wat ons wil hou in die komende maande.

Enige boeke, nie net geestelike boeke nie.

Dan vra ons ook enige wit olifante, enige iets wat jy langer as 6 maande nie gebruik nie, skenk dit vir ons. Alle oorbodige items, jou ou goed is ander se skatte.

Alle verkope gaan vir die basaar

Neem Kennis….

Weens soveel veranderinge wat plaasvind agv die Covidpandemie, volg ons lankal nie meer die kerk-kalender nie.  Skool kwartale het alreeds verander en ons werk gewoonlik  volgens die almanak.  Lees asseblief julle  W’app boodskappe.  Alle reëlings word hierop deurgegee. Baie dankie

Ned Gereformeerde Kerk Potchefstroom –Vyfhoek 

Leraars: Ds Eljam Vosloo - 081 039 3088

       Ds H Roelofse - 082 789 6855

Saakgelastigde: Heleen Deysel 082 570 2332

Kantoorure: Vanaf 08:00 tot 13:00 (ngvyfhoek@gmail.com)

          Kerkkantoor -(018) 290 5988

Rekening besonderhede:

NG Kerk Vyfhoek

ABSA

Rek no: 680 590 036

Verwysing: Jou naam

Verkopings 2021

Groot onsekerheid heers oor die huidige stand van sake, rakende die Covid-

Pandemie.  Daarom het ons dit goed gedink om weer met die verkopings in die saal te begin.  Dit gaan soos volg werk:  ons gee betyds deur wat te koop is, en die bestellings moet die Woensdag voor die verkoping om 12 uur deurgegee word.  So kry ons kans om aankope te doen en te beplan.  Ons vra asseblief weer julle hulp met die maak en verkoop, julle sal gekontak word. Die volgende verkoping vind op Sondag 16 Mei plaas, en dit begin om 10:30.  Kom ondersteun ons asb.

Neem Kennis…

Ons benodig nog die hulp van 6 Kategete (volwassenes wat help met die Kategese klasse). Dit wissel vanaf die kleuterklassie tot Gr 10. Daar behoort 2 persone per graad te wees, ons het in sommige grade net 1 persoon. Indien jy bereid is om te help, kontak my asseblief by 082 570 2332.

Ons is God se gestuurdes. Kom ons volg die voorbeeld wat Jesus gestel het:

Hy het opsetlik sy rug gekeer vir alle idees van wêreldse mag, en iets nuuts vir ons kom leer: ‘n leier, ‘n Koning, wat dien.

Is jy êrens diensbaar? 

Friday, 16 April 2021

Nuusbrief 18April

Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 18 April 2021

Sondag 18 April 2021

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens- Ds E Vosloo “Aan ons dink en na ons omsien”

      Psalm 8

09:30  Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Geen Tee by die luik

10:30  Kategese (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

18:30  Aanddiens -Ds H Roelofse “Ontmoet die opgestane Heer ”

      Openbaring 21:10-16

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 19 April

15:00  Klub 5 Bestuur

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Dinsdag 20 April

18:00  Bestuurs kommissie

Donderdag 22 April

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Sondag 25 April 2021

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens

09:30  Geen Kleuterkerk en Kategese

10:30  Geen Kategese  (Gr 7-10)

10:30  Geen Belydenisgroep

18:30  Geen Aanddiens

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Jan Deysel is ontslaan uit die hospitaal

*Estie Solomon gaan komende week vir ‘n opersie

*Cecile Mathey het ‘n beroerte gehad en is verswak

‘n Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal.  Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Help ons met ons verkopings...

Ons vra enige boeke vir die boekverkoping wat ons wil hou in die komende maande.

Enige boeke, nie net geestelike boeke nie.

Dan vra ons ook enige wit olifante, enige iets wat jy langer as 6 maande nie gebruik nie, skenk dit vir ons. Alle oorbodige items, jou ou goed is ander se skatte.

Alle verkope gaan vir die basaar

Teeskink beurte vir 2021

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning. 

Binnekort begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 18 April tot 23 April

18 April

Ané De Bruin

Leon Labuschagne

Runé Van Eeden

19 April

Lynette Beyeleveld

Gerhard Rabie

20 April

Marijke Jansen Van Rensburg

21 April

Rita De Kock

Estiaan Krogman

Liam Van Der Merwe

22 April

Koos Croucamp

Susan Els

Hannes Gouws

Jana Mathee

Mag elkeen van julle ‘n wonderlike geseënde dag ervaar!

Neem kennis… Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer. Skakel vir Amanda by 083 504 0783

Neem Kennis….

Weens soveel veranderinge wat plaasvind agv die Covidpandemie, volg ons lankal nie meer die kerk-kalender nie. Skool kwartale het alreeds verander en ons werk gewoonlik volgens die almanak. Lees asseblief julle W’app boodskappe. Alle reëlings word hierop deurgegee. Baie dankie

Ned Gereformeerde Kerk Potchefstroom –Vyfhoek 

Leraars: Ds Eljam Vosloo - 081 039 3088

       Ds H Roelofse - 082 789 6855

Saakgelastigde: Heleen Deysel 082 570 2332

Kantoorure: Vanaf 08:00 tot 13:00 (ngvyfhoek@gmail.com)

          Kerkkantoor -(018) 290 5988

Rekening besonderhede:

NG Kerk Vyfhoek

ABSA

Rek no: 680 590 036

Verwysing: Jou naam en wyk

Verkopings 2021

Groot onsekerheid heers oor die huidige stand van sake, rakende die Covid-

Pandemie. Daarom het ons dit goed gedink om weer met die verkopings in die saal te begin. Dit gaan soos volg werk: ons gee betyds deur wat te koop is, en die bestellings moet die Woensdag voor die verkoping om 12 uur deurgegee word.  So kry ons kans om aankope te doen en te beplan. Ons vra asseblief weer julle hulp met die maak en verkoop, julle sal gekontak word. Die volgende verkoping vind op Sondag 16 Mei plaas, en dit begin om 10:30. Kom ondersteun ons asb.

Neem Kennis…

Ons benodig nog die hulp van 6 Kategete (volwassenes wat help met die Kategese klasse). Dit wissel vanaf die kleuterklassie tot Gr 10. Daar behoort 2 persone per graad te wees, ons het in sommige grade net 1 persoon. Indien jy bereid is om te help, kontak my asseblief by 082 570 2332.

Kom ons stel ons in om God se stem te hoor en te gehoorsaam as Hy vir ons ‘n takie het en ons stuur! 

Dis so waar: Dié wat goed is met verskonings is selde goed met enigiets anders.

Friday, 9 April 2021

Nuusbrief 11 April

 Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 11 April 2021

Sondag 11 April 2021

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens- Ds H Roelofse “Die Evangelie is op pad”

      Luk 24:36-53

09:30  Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Geen Tee by die luik

10:30  Kategese (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

18:30  Aanddiens -Ds E Vosloo “Die Opgestane Jesus ín jou”

      Joh 20:1-18; Matt 28:1-10

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 12 April

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Dinsdag 13 April

17:30  Eiendoms Bediening kom bymekaar

18:30  LAS Vergadering

Woensdag 14 April

17:30  Jeugvergadering

18:00  Finans vergadering

19:00  Gemeente en Erediens vergader

Donderdag 15 April

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Sondag 18 April 2021

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens

09:30  Kleuterkerk en Kategese

10:30  Kategese  (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

18:30  Aanddiens

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Hannelie Taggart is ontslaan, 082 783 2534.

‘n Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.

Teeskink beurte vir 2021

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning. 

Binnekort begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 11 April tot 17 April

11 April

Johardt Botha

James Bothma

Hanlie Potgieter

12 April

John Taggart

Pieter Van der Merwe

14 April

Johann Bamberger

Wilma Cooper

Johané Roos

Jakobus Van Heerden-

15 April

Bennie Du Toit

Johan Van Wyk

17  April

Marie Ubbink

Mag elkeen van julle ‘n wonderlike geseënde dag ervaar!

Neem kennis… Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer. Skakel vir Amanda by  083 504 0783.

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Onthou ons volgende verkoping!!

Dit vind plaas Vrydag 16 April vanaf 12 uur.  Ek gaan slegs tot 16:00 beskikbaar wees.Ons verkoop pannekoek, cupcakes en ander lekker dinge.  Baie dankie vir elkeen se bydrae, sonder julle sal daar nie ‘n verkoping kan wees nie.  Dankie ook aan al die persone wat my help.

Neem Kennis….

Weens soveel veranderinge wat plaasvind agv die Covidpandemie, volg ons lankal nie meer die kerk-kalender nie. Skool kwartale het alreeds verander en ons werk gewoonlik volgens die almanak. Lees asseblief julle W’app boodskappe. Alle reëlings word hierop deurgegee. Baie dankie

Ned Gereformeerde Kerk Potchefstroom –Vyfhoek

Leraars: Ds Eljam Vosloo - 081 039 3088

       Ds H Roelofse - 082 789 6855

Saakgelastigde: Heleen Deysel 082 570 2332

Kantoorure: Vanaf 08:00 tot 13:00 (ngvyfhoek@gmail.com)

          Kerkkantoor -(018) 290 5988

Rekening besonderhede:

NG Kerk Vyfhoek

ABSA

Rek no: 680 590 036

Verwysing: Jou naam en wyk

Verkopings 2021

Groot onsekerheid heers oor die huidige stand van sake, rakende die Covid-

Pandemie. Daarom het ons dit goed gedink om weer met die verkopings in die saal te begin. Dit gaan soos volg werk: ons gee betyds deur wat te koop is, en die bestellings moet die Woensdag voor die verkoping om 12 uur deurgegee word.  So kry ons kans om aankope te doen en te beplan. Ons vra asseblief weer julle hulp met die maak en verkoop, julle sal gekontak word. Die volgende verkoping vind op Vrydag 16 April plaas, en dit begin om 12:00 - 16:00. Produkte wat te koop is: Pannekoek, Cupcakes asook ander lekkernye. 

Neem Kennis…

Ons benodig nog die hulp van 6 Kategete (volwassenes wat help met die Kategese klasse).  Dit wissel vanaf die kleuterklassie tot Gr 10.  Daar behoort 2 persone per graad te wees, ons het in sommige grade net 1 persoon.  Indien jy bereid is om te help, kontak my asseblief by 082 570 2332.

Vir jou dankoffer betaling die volgende Inligting.

NG Gemeente Potch Vyfhoek

ABSA

Rek no: 680 590 036

Verwysing: Jou naam en wyk

Ek wonder: Is ons regtig gestuurde gelowiges? Ons is veronderstel om dit te wees, maar ek is nie in my hart oortuig dat ons altyd as gestuurdes leef nie. Die rede? Ons het so gewoond geraak daaraan dat die dominee of iemand anders dit doen.  Dis nogal treffend dat Jesus 72 ander dissipels uitstuur. Nie die 12 nie, 72 ander.  So is ons ook gestuurdes wat Jesus se omgee-oë, -ore, -voete en -hande in hierdie wêreld moet wees.

Thursday, 1 April 2021

Nuusbrief 4 April

Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 4 April 2021

Kom ons onthou in hierdie Paastyd: 

Jesus het nie gekies om in ‘n kerkgebou tussen twee kerse gekruisig te word nie, maar aan ‘n ruwe houtkruis tussen twee moordenaars. Want dit is vir wie Hy kom sterf het! 

Tweedens: Die beste bewys wat ons vir die wêreld kan lewer dat Jesus regtig opgestaan het, is om self ‘n opstandingslewe te leef!

Sondag 4 April 2021

08:00  Geen Mannebiduur

09:30  Paasdiens- Ds E Vosloo “Ek is dors” Joh 19:23-30

09:30  Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Geen Tee by die luik

10:30  Geen Kategese (Gr 7-10)

10:30  Geen Belydenisgroep 

18:30  Geen Aanddiens

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 5April

17:15  Geen Bybelstudie

Donderdag 8 April

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Sondag 11 April 2021

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens

09:30  Kleuterkerk en Kategese

10:30  Kategese  (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

18:30  Aanddiens

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is. Ondersteuning is geweldig belangrik. 

*Hannelie Taggart is in Wilmedpark hospitaal

‘n Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.

Meegevoel aan …

Robbie en Wilma Cooper met die afsterwe van Robbie se broer. Mag julle krag en seën ontvang in hierdie hartseer tyd.

Teeskink beurte vir 2021

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning. 

Binnekort begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 4 April tot 10 April

4 April

Miemie Jordaan

6 April

Theo Cloete

Kobus Conradie

Johann Stroebel

7 April

Pieter Du Toit

Mennie Steenekamp

8 April

Rina Maass

10 April

Hetti De Beer

Hanno Geldenhuys

Waldo Klingenberg

Mag elkeen van julle ‘n wonderlike geseënde dag ervaar!

Neem kennis… Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer.

Skakel vir Amanda by  083 504 0783.

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal.  Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen:  082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Onthou ons volgende verkoping!!

Dit vind plaas Vrydag 16 April vanaf 12 uur. Ek gaan slegs tot 16:00 beskikbaar wees.Ons verkoop pannekoek, cupcakes en ander lekker dinge. 

Baie dankie vir elkeen se bydrae, sonder julle sal daar nie ‘n verkoping kan wees nie. Dankie ook aan die wat help met die werk en voorbereiding.

Neem Kennis….

Weens soveel veranderinge wat plaasvind agv die Covidpandemie, volg ons lankal nie meer die kerk-kalender nie. Skool kwartale het alreeds verander en ons werk gewoonlik volgens die almanak. Lees asseblief julle W’app boodskappe. Alle reëlings word hierop deurgegee. Baie dankie

Ned Gereformeerde Kerk Potchefstroom –Vyfhoek

Leraars: Ds Eljam Vosloo - 081 039 3088

       Ds H Roelofse - 082 789 6855

Saakgelastigde: Heleen Deysel 082 570 2332

Kantoorure: Vanaf 08:00 tot 13:00 (ngvyfhoek@gmail.com)

          Kerkkantoor -(018) 290 5988

Rekening besonderhede:

NG Kerk Vyfhoek

ABSA

Rek no: 680 590 036

Verwysing: Jou naam en wyk

Verkopings 2021

Groot onsekerheid heers oor die huidige stand van sake, rakende die Covid-

Pandemie. Daarom het ons dit goed gedink om weer met die verkopings in die saal te begin. Dit gaan soos volg werk: ons gee betyds deur wat te koop is, en die bestellings moet die Woensdag voor die verkoping om 12 uur deurgegee word.  So kry ons kans om aankope te doen en te beplan. Ons vra asseblief weer julle hulp met die maak en verkoop, julle sal gekontak word. Die volgende verkoping vind op Vrydag 16 April plaas, en dit begin om 12:00 - 16:00. Produkte wat te koop is: Pannekoek, Cupcakes asook ander lekkernye. Kom ondersteun ons asb.