Friday, 7 May 2021

Nuusbrief 9 Mei

 

Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 9 Mei 2021

 

Sondag 9 Mei 2021

 

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens- Ds H Roelofse “Ons is kinders van God– dit is seker”

      Rom 5:1-11

09:30  Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Tee by die luik

10:30  Kategese (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

18:30  Aanddiens- Ds E Vosloo “Dra die lig uit” Matt 5:14-16


DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 10 Mei

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Dinsdag 11 Mei

18:00 Taakspan vergader

Donderdag 13 Mei

18:30  Hemelvaartdiens

18:30  Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

 

Sondag 16 Mei 2021

08:00  Mannebiduur

09:30  Pinkster

09:30  Kleuterkerk en Kategese

10:30  Kategese  (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

18:30  Pinkster          

18:00  Aanddiens

 

Teeskink beurte vir 2021

Sondag 9 Mei

Heleen Deysel

Sondag 16 Mei

Leanné Laubscher

Sondag 23 Mei

Bertha Oberholzer

Sondag 30 Mei

Henriëtte Claasen

Sondag 6 Junie

Chrisna Rankin

Sondag 13 Junie

Sally Brink

Indien die datum jou nie pas nie, kontak my gerus.

Heleen: 082 570 2332

 

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes.  Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

 

*Elsabe Kruger is tuis na hospitalisasie

*Estie Solomon is tuis na hospitalisasie

*Laudis Meyer is verswak 

*Lily Meyer is tuis na hospitalisasie

‘n Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.

 

Verjaarsdae: 2 Mei tot 15 Mei

3 Mei

Ian Brits

Stientjie De Wet

FC Hattingh-

Elsebé Kruger

4 Mei

Hanré De Beer

Millie Hurter

5 Mei

JC Klopper-

6 Mei

Christine De Beer

7 Mei

Jadri Fourie-

Christien Grobler

8 Mei

Helena Burger

9 Mei

Tanja Badenhorst

11 Mei

Louise Frylinck

Phillip Janse Van Vuuren

Sean Venter

13 Mei

Ruben Van Niekerk

15 Mei

Lucinda Verwey          

Mag elkeen van julle ‘n wonderlike geseënde dag ervaar!


Neem kennis… Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer. Skakel vir Amanda by  083 504 0783.


NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal.  Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen:  082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

 

Help ons met ons verkopings...

Ons vra enige boeke vir die boekverkoping wat ons wil hou in die komende maande.

Enige boeke, nie net geestelike boeke nie.

 Dan vra ons ook enige wit olifante, enige iets wat jy langer as 6 maande nie gebruik nie, skenk dit vir ons. Alle oorbodige items, jou ou goed is ander se skatte.

Alle verkope gaan vir die basaar


Neem Kennis….

Weens soveel ingeranderinge wat plaasvind agv die Covidpandemie, volg ons lankal nie meer die kerk-kalender nie.  Skool kwartale het alreeds ver-ander en ons werk gewoonlik  volgens die almanak.  Lees asseblief julle  W’app boodskappe.  Alle reëlings word hierop deurgegee. Baie dankie

 

Ned Gereformeerde Kerk Potchefstroom –Vyfhoek 

Leraars: Ds Eljam Vosloo - 081 039 3088

               Ds H Roelofse - 082 789 6855

Saakgelastigde: Heleen Deysel 082 570 2332

Kantoorure: Vanaf 08:00 tot 13:00 (ngvyfhoek@gmail.com)

Kerkkantoor -(018) 290 5988

Rekening besonderhede:

NG Kerk Vyfhoek

ABSA

Rek no: 680 590 036

Verwysing: Jou naam en wyk

 

Neem Kennis…

Daar gaan weer ‘n Bybelvasvra plaasvind. Die stof sal deurgegee word, sowel as die datum wanneer dit gaan plaasvind.

Die juniors en senior klasse gaan twee

verskillende stukke behandel.

Hou asseblief die W’app boodskappe dop.

 

God stuur ons om Sy liefde tot elke mens te bring.  Dit bring genesing– dié wat dit ontvang, maar ook dié wat dit onvoorwaardelik gee. 


Verkies as Ouderling

Andrew Ross

Herkies as Ouderlinge

Heleen Deysel

Peter Schön


Golfdag ten bate van Amelia

Die Arbeidskonsultante

ASAMBO reël ‘n golfdag ten bate van Amelia Nasorgsentrum op Saterdag 14 November 2021.

As jy wil deelneem en so vir Amelia ondersteun, skakel vir

Ds Hansie by 082 789 6855 of

Nico Pelser by 082 857 5437 vir meer besonderhede.