Herwinningsprojek
Die Gemeente het
besluit om met 'n herwinningsprojek te begin. Ons sal vir eers net begin met
papier en plastiek.
Hoe werk dit:
1. Kry vir jou twee sakke vir die projek, na kerk Sondag, by De Meulen of by tee-skink-luik.
2. Die groen-gemerkte sak moet gebruik word vir PAPIER
3. Die geel-gemerkte sak word gebruik vir PLASTIEK
4. Bring jou vol sakke terug na die kerk en gooi dit in die spesifiek gemerkte houers (houers sal slegs aan die einde van Oktober beskikbaar wees - maak solank bymekaar!)
PAPIERHuishoudelike karton - plat asseblief (kartondose, toilet- en handdoekrolle, graanbokse, ens.)
Koerante
Gemorspos (advertensies, ens.)
Enige gedrukte papier (ook gekleurd)
Kantoorpapier
Boeke
Tydskrifte

Plastiek
Plastiek eetgerei
(skoon asseblief!)
Plastiekborde en voedselhouers (skoon asseblief!)
Plastiekemmers (1 - 20 liter)
Plastiek drommetjies (vullisdromme, droograkke, mandjies, liasseerlaaie, ens.)
Plastiek kratte
Plastiek meubels (stoele, ens.)
Tamatiesousbottels

Ongekodeerde plastiek (Skoon asseblief sonder organiese material wat kan bederf!!)
Plastiekfilm ("glad wrap")
Plastieksakke
No comments:
Post a Comment