Tuesday, 5 May 2020

Belangrike inligting 5 Mei


Liewe Gemeente
Net die volgende inligting.

Vrydag 8 Mei,
 en
Vrydag 15 Mei 
en
Maandag 25 Mei

 sal die kerkkantoor oop wees vir besoek, tussen 9:00 en 12:30. 
Ek nooi julle hartlik uit, kom doen jou dankoffer of Eredienskollekte betaling of kom swipe jou kaart. Kwitansies word uitgemaak en geselsies vind plaas.
Help ons asseblief om die boodskap deur te gee aan ouer gemeentelede, baie van hulle het nie w'app nie, en ontvang sodoende nie die boodskappe nie. Sien julle Vrydag.

Ons bankrek besonderhede is as volg:

NG VYFHOEK
ABSA
Rek no: 680 590 036
Verwysing: Jou naam

No comments:

Post a Comment