Friday, 19 February 2021

Nuusbrief 21 Februarie 2021

 

Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 21 Februarie 2021

             

2021

So stuur ek julle…

Hierdie is die nuwe tema van NG Kerk-Vyfhoek vir 2021. Kom ons gryp hierdie opdrag aan en handel daarvolgens.

 

Sondag 21 Februarie 2021

 

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens- Ds H Roelofse “Roep maar, iemand hoor”

      Psalm 22:1-11, 20-30, 28-32

09:30  Kategese inskrywing in die saal tydens die Erediens

10:30  Geen Tee by die luik

10:30  Belydenisgroep

18:30  Aanddiens - Ds E Vosloo “ Geloofgemeenskap” Efesiërs 3


DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 22 Februarie

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Donderdag 25 Februarie

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

 

Neem Kennis…..

Plaasbidure hervat later weer in 2021

 

Sondag 28 Februarie 2021

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens

09:30  Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Kategese  (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

18:30  Aanddiens

 

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.   

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Gerrie Bezuidenhoud is in Potch-Hospitaal, 082 553 3690

*Dirk Mc Inerny is in Potch-Hospitaal, 076 806 9074

Voorbidding word ook gevra…

Vir Conrad en Lucinda Verwey, met hulle vroeggebore tweeling, wat tans in ICU is. Krag word julle gesin toegebid.

‘n Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.

 

Teeskink beurte vir 2021 

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning. 

Binnekort begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak  met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

 

Verjaarsdae: 1 Februarie - 28 Februarie

1 Februarie                                                            

Sally Brink-083 398 3943                                    

2 Februarie                                                            

Johan Strydom-082 497 2274                           

Jan Strydom-082 871 0710                                

3 Februarie                                                            

Jozua Potgieter-082 497 3012                          

4 Februarie                                                            

Charné Strauss-071 864 5242                           

Marlize Van Heerden-                                          

5 Februarie                                                            

Helene Fourie-083 356 1020                             

Rita Marais-072 372 9602                                  

Peter Schön-072 217 2426                                

Hetti Slabber-083 750 3844                              

6 Februarie                                                            

Maryke Gildenhuys-074 6 5916                       

Jerrie Hattingh-082 923 1579                           

Jenny Naudé-072 297 1331                               

Alisha Nell-072 864 4960                                   

Chantal Strydom-082 770 8571                        

Joshua Van Vreden-081 405 8084                   

Lukas van Vreden-081 405 8084                      

7 Februarie                                                            

Thys Claasen-082 780 5232                               

8 Februarie                                                            

Carinus Fourie-060 587 5626                            

Antionette Labuschagne-082 492 0974         

Hansie Swart-082 894 7613                              

9 Februarie                                                            

Marlise Drinkwater-084 506 5317                   

Bettie Roos-082 238 3474                                 

Nico Venter-082 410 8863                                 

10 Februarie

Bryan Sephton-076 820 7191

11 Februarie

Stefan Freysen-082 742 1153                           

Leon Van Der Linde-082 778 6127                               

Esmarie White-072 984 9056             

12 Februarie                                                          

Louis Du Toit-082 881 0460

Tessa Smit-072 226 1825

14 Februarie

Benyah Van Vreden-081 405 8084

15 Februarie

Annatjie Vermaak-(0180 290 5844

16 Februarie

Cecilia Mathey-082 592 3848

Pedro Rankin-082 375 9645

17 Februarie

Johan Badenhorst-082 874 9532

Lynette van der Merwe-084 596 3883

18 Februarie

Laetitia Olivier-082 859 2855

Elise van Staden-082 431 9508

19 Februarie

Thys Bezuidenhout-083 502 7760

20 Februarie

Anja Botha-083 278 9731

Gerhard Koekemoer-073 791 7575

Smittie Smit-082 468 6676

21 Februarie

Danie Anthony-082 551 1633

Lea Gildenhuys-071 880 3814

Migael Gildenhuys-071 880 3814

Sunette Strydom-083 260 5399

Mieke Wagner-084 593 1414

22 Februarie

Liria Strydom-084 320 7100

24 Februarie

Martie Lubbe-083 289 4081

Henko Stofberg-079 407 1006

26 Februarie

Anthonie van Eeden-082 491 1306

Yvonne Visagie-072 583 8234

Mag elkeen wat gedurende hierdie maand sy of haar verjaarsdag gevier het, net vreugde en seën ontvang. Veels geluk!

 

Neem kennis…

Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer.  Skakel vir Amanda by  083 504 0783.


NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal.  Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen:  082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

 

Tiendemaand Barometer

Tiendemaand

Begroot 2020

R120 000

Ontvang 2020

R122 135


Neem Kennis….

Weens soveel veranderinge wat plaasvind agv die Covidpandemie, volg ons lankal nie meer die kerk-kalender nie.  Skool kwartale het alreeds verander en ons werk gewoonlik volgens die almanak. Lees asseblief julle W’app boodskappe. Alle reëlings word hierop deurgegee. Baie dankie 

Ned Gereformeerde Kerk Potchefstroom –Vyfhoek 

Leraars: Ds Eljam Vosloo - 081 039 3088

              Ds H Roelofse - 082 789 6855

Saakgelastigde: Heleen Deysel: 082 570 2332

Kantoorure: Vanaf 08:00 tot 13:00 (ngvyfhoek@gmail.com)

          Kerkkantoor -(018) 290 5988

Rekening besonderhede: NG Kerk Vyfhoek

ABSA

Rek no: 680 590 036

Verwysing: Jou naam en wyk

 

Verkopings 2021

Groot onsekerheid heers oor die huidige stand van sake, rakende die Covid-

Pandemie. Daarom het ons dit goed gedink om weer met die verkopings in die saal te begin. Dit gaan soos volg werk: ons gee betyds deur wat te koop is, en die bestellings moet die Woensdag voor die verkoping om 12 uur deurgegee word.  So kry ons kans om aankope te doen en te beplan. Ons vra asseblief weer julle hulp met die maak en verkoop, julle sal gekontak word. Die eerste verkoping vind op Vrydag 5 Maart plaas, en dit begin om 12:00 - 18:00.  Produkte wat te koop is: Boeppensbroodjies (jaffles), bakkies basaarpoeding en poedings asook terte.  Kom ondersteun ons asseblief!!

1 comment:

  1. Spicy Pineapple Habanero Salsa - Titianium Art
    Spicy pineapple habanero salsa by Titianium titanium nose rings Art - you can't beat ion chrome vs titanium this titanium iv chloride one. titanium rods Enjoy the spicy pineapple and the perfect glaze. titanium bar stock

    ReplyDelete