Welkom by die Erediens
Ned Geref Kerk
Potchefstroom-Vyfhoek
Sondag 13 Desember 2020
2020
God sorg en gee om
Ons gebede sou die
naaste aan Jesus se Ons Vader-gebed gewees het as ons nie net sou vra
doen asseblief dit of doen dat nie, maar as ons sou bid dat ons net getrou aan
Hom mag bly, al gebeur wat ook al.
Sondag 13
Desember 2020
08:00 Geen Mannebiduur. Derde Advent Sondag
09:30 Erediens - Ds E Vosloo. “Metamorfose”
Rom 12:1-2
10:30 Geen Tee by die luik
18:30 Geen Aanddiens
Baie dankie…
Vir elke lidmaat se
bydrae om 2020, wat maar lekker deurmekaar was, tog op ‘n positiewe noot te kon
laat afsluit.
Ons het nog nooit
vantevore sulke omstandighede gehad nie, die kerk was gesluit vir maande, ons
kon nie Basaar hou nie, die Goue-Oue se funksie is afgestel, maar nog steeds
gaan dit goed.
Jonger mense het
verkies om met hulle kinders tuis te bly, ons het hulle gesiggies gemis Sondae,
en daar was geen Kategese gewees nie.
Kom ons hoop en
vertrou dat 2021 ‘n wonderlike geseënde jaar gaan wees. Seënwense!
Sondag 20 Desember 2020
09:30 Erediens - Vierde Advent Sondag
18:00 GeenAanddiens
Voorbidding
vir die volgende siekes…
Indien daar van jou
geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor. Dit is moeilik om inligting rakende lidmate
by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar
enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die
afsterwe van geliefdes. Selfs al is
hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.
Ondersteuning is
geweldig belangrik.
*Corné Verwey (seuntjie
van Corné en Zandalee) 3 jaar oud, het
‘n opehart
operasie ondergaan, 066 479 9691
*Rina Taggart is
in Klerksdorp in ‘n hospitaal, 083 489 2579
‘n Veilige en
spoedige herstel word aan julle toegewens.
Teeskink
beurte vir 2020
Daar is ongelukkig
geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie.
Hierdie reëling is
die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.
Volgende jaar begin
ons weer met hierdie diens.
Indien jy
belangstel om daarmee te help, kontak met jou naam, ek sal dit baie waardeer.
Heleen - 082 570
2332
Verjaarsdae:
13 Desember - 31 Desember
13 Desember
Celeste Botha
14 Desember
Tersia Britz
Elize
Engelbrecht
Maritza
Etsebeth
Sollie Solomon
Ina Theart
Herme Van Der
Walt
15 Desember
Ronel Alberts
Lilah Barnard
Christo Eloff
Corne Verwey
Ria Vorster
Sophia Willemse
16 Desember
Tiaan Koch
17 Desember
Christo
Eicker
Martin Krogman
Johan Meyer
Hester Steyn
20 Desember
AJ Botha
JD Fourie-
Hansie Roelofse
Elize Van Der
Merwe
21 Desember
Kierre Joubert
22 Desember
Hanlie Du Toit
Tienie Jonker
23 Desember
Annemarie Du
Toit
Piet Kotze
Esmé Steyn
24 Desember
Adriaan Botha
25 Desember
Jacques Du
Plessis
Marius Lesch
26 Desember
Babs Giessing-
27 Desember
Hannelie
Taggart
Elmarie Warren
29 Desember
Poy Kirstein
31 Desember
Peter Moodie
Gesoek….
‘n Tuinwoonstel vir
jong getroudes vanaf Desembermaand.
Maksimum bedrag
huur wat bekostig kan word is R4000.
Kontak vir Christi
indien jy dalk kan help by 079 879 7334.
Neem
kennis…
Daar is ‘n
haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te
gaan om hulle hare te sny en stileer. Skakel vir Amanda by 083 504 0783.
NG Vyfhoek
kommunikasie:
Dit is hoe ons
boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin. Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting
kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek
kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons
nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081 039
3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie
stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!
Vir
kennisname…
*Die kantoor sluit
soos elke ander jaar op 15 Desember.
*Dit open vroeg in
die nuwe jaar, maar ek is met verlof. Ons sal laat weet wanneer die kantoor in
volle werking is.
*Ds H Roelofse is
tans met verlof.
*Sodra hy terug is,
sal Ds E Vosloo vertrek, dit sal deurgegee word.
*Indien daar enige siekte
of afsterwe gebeur gedurende hierdie tyd, gee dit deur aan Ds Eljam, 081 039
3088 of aan my 082 570 2332.
*Onthou die diens
op Kersdag om 08:00 en die diens op 31 Desember om 23:15.
*Seënwense aan elke
gesin in hierdie gemeente, geniet die tyd saam met julle geliefdes, en bly
veilig.