Welkom by
die Erediens
Ned Geref Gemeente Potchefstroom-Vyfhoek
Sondag 21 April 2019
2019 – ONS VIER 50 JAAR VAN GENADE
50 Jaar van Genade en ‘n Ewigheid
van Sorg
Dit
is ons gemeente tema vir 2019 - die jaar wat Vyfhoek sy 50ste bestaansjaar
gedenk.
Die
lewe is ‘n wonderlike genadegeskenk uit God se hand. Die grootste fout wat ‘n
mens kan maak, is om te dink dat “die lewe” nog eendag gaan kom. ‘n Mens kan te
laat agterkom dat die lewe nóú hier is; dat ek vandág, hiérdie uur, moet geniet
wat dit ook al bied.
Wie
weet of “eendag” ooit vir jou sal kom….
Sondag 21
April 2019
08:00
Geen Mannebiduur
09:30 Erediens - Ds E Vosloo
09:30 Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr
1-6)
10:30 Geen Kategese (Gr 7-10)
10:30
Geen Belydenisgroep
10:30 Geen Tee by die luik
18:30 Geen Aanddiens
Dagboek
van NG Vyfhoek
Maandag
22 April
17:15 Geen Kategese by ES Le Grange
17:15 Geen Bybelstudie in die
konsistorie
Dinsdag 23 April
14:30 Damesbybelstudie
19:00 Kleingroepbyeenkoms, kontak vir Hansie
indien jy wil inskakel, 082 789 6855
Woensdag
24 April
17:00 Vyfhoek 50 Feeskomitee vergader
18:00 Basaar Vergadering in die konsistorie
19:30 Plaasbiduur vind plaas Donderdag 25
April
18:00 LAS Vergadering in die konsistorie
19:00 Geen Timoteusgroep
Sondag 27 April 2019
08:00 Mannebiduur by W Brewis
09:30 Erediens
09:30 Kleuterkerk
09:30 Kategese (Gr 1-6)
10:30 Tee by die luik
10:30 Kategese (Gr 7-10)
10:30 Belydenisgroep
18:30
Aanddiens
Voorbidding
vir die volgende siekes
*Mareen Fourie is in Mediclinic.
*Lorette
Frith is in Pretoria-Oos Privaathospitaal.
*Pieter
van der Walt is in Mediclinic.
*Cas
en Judith Badenhorst se kinders was in ‘n ernstige motorfiets ongeluk en
voorbidding word vir hulle gevra.
Teeskink
beurte vir 2019
28
April
Chrisna
Rankin
5
Mei
Henriëtte
Claasen
12
Mei
Bertha
Oberholzer
19
Mei
Leonore
Brewis
26
Mei
Rina
Van Wyk
Indien
jy graag wil help met die skink van tee in 2019, kontak my.
Baie
dankie: Heleen
Verjaarsdae:
21 April tot 28 April
21
April
Rita
De Kock
Estiaan
Krogman
Liam
Van Der Merwe
22
April
Koos
Croucamp
Andre
De Jager
Susan
Els
Hannes
Gouws
Jana
Mathee
24
April
Tersia
Visagie
25
April
Reinet
Hugo
Frances
Roelofse
Mada
Vosloo
27
April
Chrissie
Nel
Rina
Van Wyk
Willie
Venter
Veels
geluk,
Geseënde
jaar wag vir jou!
Dankoffers
Begroot
Mrt-Mrt
R62
500
Ontvang
Mrt-Mrt
R51
200
“U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig
op my pad” Psalm 119:105
Mag die pad voor jou gelyk raak
Mag die wind altyd van agter waai
Mag die son warm op jou skyn
en die reën sag op jou lande val
tot ons weer ontmoet
Mag God jou in die palm van sy hand hou
Gaan in sy liefde…..
Gedenkbundel:
50 - Jaar
Liewe
Gemeente. As die gedenkblad Oktober, as die hoogtepunt van ons feesviering
verskyn, wil ons hê dat dit besonders sal wees. Sonder U hulp is dit nie
moontlik nie. Ons vra foto’s van dope, aannemings en troues, bring dit vir ons,
en ons onderneem om alles ongedeerd aan u terug te besorg. As u ‘n interesante
ervaring gehad het, of ‘n humoristiese staaltjie onthou, deel dit met ons.
Skakel
vir Martie Langenhoven: 290 5362, Ds Eljam 081 039 3088 of Ds Hansie: 082 789
6855.
Klub 5
Vir almal in die gemeente, 60 en
ouer
Die
tweede kwartaalse byeenkoms verskuif na Woensdag,
15 Mei.
Ons
kom by die buitelug restaurant Roosmaryn bymekaar. Dit is waar die
kwekery (Ou Pavillion) in Paryslaan eers was.
Hulle
noem dit nou Die Koelte Tuin.
Kom
kuier gerus saam en geniet ‘n koppie tee of koffie met ‘n muffin of skon. Koffie - R20, tee - R17, Muffin - R35, skon
met aarbeikonfyt en room - R40.
Getalle
word benodig, besprekings moet gedoen word.
Kontak
die kantoor by (018) 290 5988.
GHOLFDAG
NG-VYFHOEK
Vrydag,
15 November 2019
NG
Vyfhoek se jaarlikse gholfdag vind vanjaar op Vrydag, 15 November 2019 by
die Potchefstroomse Buiteklub plaas weer met die GROOT VLEIS-pryse
waarna al die gholfers elke jaar uitsien en van praat.
Kostes: R1 200.00 vir 4 balle (Sluit ‘n boereworsrol
en ‘n Shooter by die halfweg nommer 13 in)
Advertensie: Advertensies by ‘n onbemande putjie is R500.
Advertensies by ‘n bemande
putjie waar u water of bier uitdeel is GRATIS.
Borge: Indien u ‘n gat wil borg sonder spelers, is
dit R700.
Erkenning sal aan die
instansie/besigheid/person gegee word tydens die gholfdag.
Gholfers
en besigheidsmense in ons gemeente, skakel vir Ds Eljam om hand by te sit!
Fees-Basaar 2019
Ons gemeente
se feesbasaar vind op Saterdag 1 Junie plaas. Ons gebed is dat dit regtig ‘n
groot fees en vreugde sal wees!
Lidmate word gevra om afgesien van kontant en
produkte asb ons ook te help om bestandele vir ons te bring.
Julle kan dit Sondae of gedurende die week vir ons bring. Help ons asb hiermee.
Ons sal vir julle aandui wat ons benodig.
Suiker, Kookolie,
jellie,ideal-melk, kondensmelk
Die persone
wat elke lidmaat gaan skakel vir basaarprodukte sal jou eersdaags begin skakel.
Wees asb vriendelik met hulle en help ons om alles glad te laat verloop.
Die persone
wat elke lidmaat gaan skakel vir basaarprodukte sal jou eersdaags begin skakel.
Wees asb vriendelik met hulle en help ons daarmee.
GESOEK!!! Is daar dalk ‘n lidmaat wat
vir ons ‘n TABLET kan borg as ‘n trekprys? Ons soek nog WITOLIFANTE! Maak jou garage en kaste leeg van ongebruikte items; ons sal dit met
graagte neem. Het jou ou BOEKE op jou rak wat jy dalk kan inbring vir
ons boeketafel? Is daar iemand wat bereid is om ‘n MOBIELE TOILET vir
die Kinderpark te borg of weet waar ons een vir ‘n redelike prys kan huur? Ons
het weer HUISHULPE nodig wat die Saterdag teen vergoeding in die kombuis
kan help!
Baie betroubare
huishulp is beskikbaar. Sy het uitstekende verwysings, kontak vir Alana
Pretorius by 083 381 6537.
Die
werker se naam is Lydia en sy kan gekontak word by 063 365 2539.
Ona
Jv Rensburg se meent huis is vir die
komende vakansie beskikbaar in
Jeffreysbaai. Indien jy be-langstel, kontak haar vir
verdere inligting by 082 374 6027.
FEESBASAAR 2019
Oor
38 dae is dit weer ons jaarlikse basaar.
Bring
asseblief vir ons die volgende: leë bottels wat ons gebruik, wit
olifante, alles wat jy nie meer nut voor het nie en boeke. Daar is ‘n groot behoefte daarvoor.
FeesBasaar - Inligting
Die
dames gaan vanaf 30 April elke Dinsdag kleinkoekies bak in die kombuis.
Kom help hulle asseblief daarmee, dit is heerlik gesellig.
Onthou
om te woeker met die Arts-and-Crafts, daar is heerlike pryse op die spel. As jy
produkte het wat alreeds klaar is, kan dit solank inkom. Dieselfde met
Deli-produkte.