Thursday, 29 October 2020

Nuusbrief 1 November

 Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 1 November 2020

 God sorg en gee om

Indien jou situasie benard is en jy na troos soek, bied Jesaja 49:16 dit.  Dit hou vas aan die hoop dat tragedie oorkom kan word; dat God wel goeie goed vir God se kinders wil hê. Selfs wanneer dit voel of God ver weg is, kan ons weet dat God steeds die Trooster is wat ons nooit sal vergeet nie. Hoe weet ons dit? Ons name staan gegraveer in die palm van God se hand!  

Sondag 1 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens - Ds E Vosloo - Belydenisaflegging en Nagmaal “Jý is die Boodskap” Handelinge 16:22-31

09:30  Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Geen Kategese (Gr 7-10)

10:30  Geen Tee by die luik

18:30  Geen Aanddiens

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Hennie en Marie Kleynhans se seun het ’n ernstige operasie ondergaan en             

 sterk nog aan, 082 921 9457

*Alet Mayer het ’n prosedure ondergaan, 072 174 9149

*Piet Brand is in Wilmedpark, 082 856 8925

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 2 November

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Donderdag 5 November

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Neem Kennis…..

Plaasbidure hervat eers weer in 2021

Sondag 8 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens vir die Goue-Oues

09:30  Geen Kleuterkerk

09:30  Geen Kategese

18:30  Geen Aanddiens

Teeskink beurte

vir 2020

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.

Volgende jaar begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 2 November - 8 November

2 November

MJ Kruis– 083 279 5434

Johannes Van der Walt - 082 568 9217

Pieter Van der Walt - 084 250 8575

3 November

Hantie Erbstoesser-082 335 7661

Ruben Jacobs-082 555 3534

Yvonne Smit-078 176 0353

4 November

Janke Botha-083 278 9731

Estie Solomon-082 922 0441

Hansie Van Vreden-076 820 1608

7 November

Sumien Conradie-083 656 7806

Hettie Steenkamp-082 964 6363

Ria Venter-082 333 1338

8 November

Simoné Eicker-071 677 3320

Richard Lemmer-071 312 1780

Driaan Weyers-

Veels Geluk met die verjaarsdae, mag daar nog vele wees!

Vir aandag…

Herkies as Kerkraadslede

As Diakens

Kobus Conradie, Jan Kruis, Jattie Viljoen, Anré Wagner, Anita Wessels

As Ouderlinge

Piet Botha, Koos Minny, Manus Oosthuizen en Gerard Uys

Nuutverkose……

Leier-Ouderling

Pedro Rankin

Onder-leier Ouderling

Peter Schön

Onder-leier Diaken

Anita Wessels

Anré Wagner bly Leier-Diaken

Neem kennis…

Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer.  Skakel vir Amanda by 083 504 0783.

TIENDEMAAND

Gelowiges is dankbare mense! Om ‘n TIENDEMAANDdankoffer te gee, is een van die maniere waarop ons dankie sê vir die kruisoffer wat Jesus vir ons gebring het!

Ons benodig hierdie offers wat gebring word om ons

verpligtinge na te kom, en ook fondse vir ekstra noodleniging beskikbaar te kan hê.  Ondersteun ons asseblief daarin.

Tiendemaand koeverte is beskikbaar in die portale.

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Neem kennis

*Alle Kategese het vir die jaar tot stilstand gekom.

  Dit behels die Kleuterkerk ook (Volgens beplanning begin ons weer in 2021)

*Die Belydenisgroep gaan aan soos gereël deur Ds Eljam

*Daar gaan hierdie jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie

*Die Belydenisaflegging gaan voort soos op die almanak

*Erediens van die Goue-Oues gaan voort, ongelukkig geen geselligheid

  agterna nie

*Die Kerssangdiens gaan voort soos op die almanak

Neem Kennis….

Daar is Sondag 22 November om 18:00 ‘n gesamentlike Sangdiens, saam met Potchefstroom se Mannekoor.

Dit geskied in die kerkgebou, kom en geniet dit saam met ons.

Novembermaand-Projek

Boks vir ‘n Boer

Ons pak bokse met basiese benodighede vir die Boere wat alles verloor het in die onlangse brande. Dink aan koffie, langlewe melk, basiese oor die toonbank medisyne ens. Hulle het alles verloor.

Trek asb jou skenkingsboks met bruinpapier oor en lewer dit by die kantoor af voor einde November. Baie dankie byvoorbaat vir julle hulp.

My Tiende …

in die Tiende maand

Die Kerkraad het ‘n besluit geneem om elke jaar in Oktobermaand ‘n spesiale poging aan te wend om die gemeente se finansiële posisie te verbeter.  U word daarom vriendelik versoek om indien enigsins moontlik, u maandelikse dankoffer vir Oktober, met ‘n Tiende aan te vul.  Hierdie offer kom in die bruin koeverte, wat voorsien word in die kerkportaal.  Dit is annoniem, u kan dit in die kollektesak plaas. Baie dankie vir almal se ongelooflike samewerking. Seënwense...

Tiendemaand

Begroot 2020

R120 000

Ontvang 2020

R14 625

Friday, 23 October 2020

Nuusbrief 25 Oktober

Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 25 Oktober 2020

God sorg en gee om

Angstigheid is die gevolg van stress, en stress word veroorsaak deurdat ons te veel op onsself vertrou, op ons eie planne en metodes.  As ons kon sien hoe alles in God se hande rus, hoeveel rustiger sou ons nie wees nie. 

Sondag 25 Oktober 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens - Ds E Vosloo “Uniek en Nuut”

       Eseg 11:13-20; 36:24-28, Jer 31:31-33

09:30  Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Geen Kategese (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

10:30  Geen Tee by die luik

18:30  Geen Aanddiens

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 26 Oktober

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Woensdag 28 Oktober

19:30  Plaasbidure sal eers weer hervat in Januarie 2021

Donderdag 29 Oktober

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Sondag 1 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Belydenisaflegging en Nagmaal

09:30  Geen Kleuterkerk

09:30  Geen Kategese

18:30  Geen Aanddiens

Neem kennis

*Alle Kategese het vir die jaar tot stilstand gekom.

  Dit behels die Kleuterkerk ook

  (Volgens beplanning begin ons weer in 2021)

*Die Belydenisgroep gaan aan soos gereël deur Ds Eljam

*Daar gaan hierdie jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie

*Die Belydenisaflegging gaan voort soos op die almanak

*Erediens van die Goue-Oues gaan voort, ongelukkig geen geselligheid

  agterna nie

*Die Kerssangdiens gaan voort soos op die almanak

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes.  Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Marinda Moodie se ma is in ICU in Mediclinic, 083 602 1727

*Hennie en Marie Kleynhans se seun het ’n ernstige operasie ondergaan en             

  sterk nog aan, 082 921 9457

 *Alet Mayer het ’n prosedure ondergaan, 072 174 9149

 *Helena Burger is in Mediclinic

Gelukwense aan …..

Johan en Annatjie Van Aswegen

met die doop van hulle kleinkind, Dajana Coetzee.  Ook aan die Mamma en Pappa met julle kleinding, mag sy nog baie geluk en vreugde verskaf.

Teeskink beurte vir 2020

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens erediensbywoning. 

Volgende jaar begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 26 Oktober - 1 November

27 Oktober

Alta Du Plessis-083 254 6581

Johanna Visagie-

30 Oktober

Attie De Beer-082 493 3101

Maryna Pretorius-072 386 2679

31 Oktober

Adrienne Le Roux-082 738 8055

Philip Venter-072 422 1892

1 November

Karen Jv Vuuren-082 428 3139

Veels Geluk met die verjaarsdae, mag daar nog vele wees!

Vir aandag…

Herkies as Kerkraadslede

As Diakens

Kobus Conradie, Jan Kruis, Jattie Viljoen, Anré Wagner, Anita Wessels

As Ouderlinge

Piet Botha, Koos Minny, Manus Oosthuizen en Gerard Uys

Nuutverkose……

Leier-Ouderling

Pedro Rankin

Onder-leier Ouderling

Peter Schön

Onder-leier Diaken

Anita Wessels

Anré Wagner bly Leier-Diaken

Neem kennis…

Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer.  Skakel vir Amanda by 083 504 0783.

My Tiende …

in die Tiende maand

Die Kerkraad het ‘n besluit geneem om elke jaar in Oktobermaand ‘n spesiale poging aan te wend om die gemeente se finansiële posisie te verbeter.  U word daarom vriendelik versoek om indien enigsins moontlik, u maandelikse dankoffer vir Oktober, met ‘n Tiende aan te vul.  Hierdie offer kom in die bruin koeverte, wat voorsien word in die kerkportaal.  Dit is annoniem, u kan dit in die kollektesak plaas. Baie dankie vir almal se ongelooflike samewerking. Seënwense... 

HOEKOM

Gelowiges is dankbare mense! Om ‘n TIENDEMAAND dankoffer te gee, is een van die maniere waarop ons dankie sê vir die kruisoffer wat Jesus vir ons gebring het!

Ons benodig hierdie offers wat gebring word om ons verpligtinge na te kom, en ook fondse vir ekstra noodleniging beskikbaar te kan hê. Ondersteun ons asseblief daarin.

Tiendemaand koeverte is beskikbaar in die portale.

Tiendemaand

Begroot 2020

R120 000

Ontvang 2020

R14 625

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Novembermaand-Projek

Boks vir ‘n Boer

Ons pak bokse met basiese benodighede vir die Boere wat alles verloor het in die onlangse brande. Dink aan koffie, langlewe melk, basiese oor die toonbank medisyne ens. Hulle het alles verloor.

Trek asb jou skenkingsboks met bruinpapier oor en lewer dit by die kantoor af voor einde November. Baie dankie byvoorbaat vir julle hulp. Hierdie is ‘n

Afriforum-inisiatief.

Friday, 16 October 2020

Nuusbrief 18 Oktober

Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag  18 Oktober 2020

                                                God sorg en gee om

God het nie net ‘n onuitputlike bron waaruit Hy voorsien en sorg nie;  Hy is ook so goed dat Hy onuitputlik voorsien en sorg!

             Prys die Here!

TIENDEMAAND

Gelowiges  is dankbare mense! Om ‘n TIENDEMAAND dankoffer te gee, is een van die maniere waarop ons dankie sê vir die kruisoffer wat Jesus vir ons gebring het!

Ons benodig hierdie offers wat gebring word om ons verpligtinge na te kom, en ook fondse vir ekstra noodleniging beskikbaar te kan hê.  Ondersteun ons asseblief daarin.

Tiendemaand koeverte is beskikbaar in die portale. (Jy kan dit ook elektronies doen – merk dit net “10 de maand offer” )

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal.  Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen:  082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Sondag  18 Oktober 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens - Ds H Roelofse “Die Here ons God is by ons” Deuteronomium 4:1-10

09:30  Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Geen Kategese (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

10:30  Geen Tee by die luik

18:30  Geen Aanddiens

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 19 Oktober

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Woensdag 21 Oktober

18:30  Kerkraadsvergadering in die konsistorie

      Bywoning is noodsaaklik asseblief

Donderdag 22 Oktober

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Woensdag 28 Oktober

19:30  Plaasbidure sal eers weer hervat in Januarie 2021

Sondag  25 Oktober 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens

09:30  Geen Kleuterkerk

09:30  Geen Kategese

10:30  Belydenisgroep

18:30  Geen Aanddiens

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes.  Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Marinda Moodie se ma is in ICU in Mediclinic, 083 602 1727

*Hennie en Marie Kleynhans se seun het ’n ernstige operasie ondergaan en             

  sterk nog aan, 082 921 9457

 *Alet Mayer het ’n  prosedure ondergaan, 072 174 9149

Vyfhoek 50—Feesblad

Die Feesblad is  in die kantoor  beskikbaar. 

Ons het nog voorraad en daarom kan elkeen wat nog nie een ontvang het nie, maar ’n draai by die kantoor kom maak.  Oudlidmate wat weg is uit die gemeente,

is ook welkom.

Neem kennis

*Alle Kategese het vir die jaar tot stilstand gekom.

  Dit behels die Kleuterkerk ook (Volgens beplanning begin ons weer in 2021)

*Die Belydenisgroep gaan aan soos gereël deur Ds Eljam

*Daar gaan hierdie jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie

*Die Belydenisaflegging gaan voort soos op die almanak

*Erediens van die Goue-Oues gaan voort, ongelukkig geen geselligheid

  agterna nie

*Die Kerssangdiens gaan voort soos op die almanak

Teeskink beurte

vir 2020

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning. 

Volgende jaar begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 18 Oktober  - 25 Oktober

18 Oktober

Elizma De Jager-083 601 9383

Elma Hein– 071 676 5946

Sus Lötter-083 406 9854

19 Oktober

Leon Van Heerden-072 782 8914

21 Oktober

Tian Bezuidenhout-071 130 9019

Augusta Cloete-072 271 3010

23 Oktober

Annatjie Botha-082 513 0947

Ina Engelbrecht-082 553 4202

Charmaine Munro-082 516 0642

Cecilia Ungerer-082 925 6196

24 Oktober

Riaan Botha-082 397 9509

Estie Nolte-084 209 5637

25 Oktober

Lizani Badenhorst-082 834 5700

Zanique Combrink-072 938 9257

Veels Geluk met die verjaarsdae, mag daar nog vele wees!

Liewe gemeente, ons verlede week berig dat die herwinningsdienste gestop het, dit verander.

Ons het die vrymoedigheid om te kan sê  julle is welkom om weer die gesorteerde afval te kom aflaai. Baie dankie

Neem kennis…

Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer.  Skakel vir Amanda by   083 504 0783.

“As jy ooit twyfel of jy sterk genoeg is om die storms rondom jou aan te pak, dink net aan al die reënboë wat jy al gesien het, dan sal jy weet jy is….”

NG Kerk Vyfhoek

ABSA Bank

Rek no: 680 590 036

Verwysing: Jou naam of Tiende

Tiendemaand

Begroot 2020

R120 000

Ontvang 2020

R14 625

My Tiende …

in die Tiende maand

Die Kerkraad het ‘n besluit geneem om elke jaar in Oktobermaand ‘n spesiale poging aan te wend om die gemeente se finansiële posisie te verbeter.  U word daarom vriendelik versoek om indien enigsins moontlik, u maandelikse dankoffer vir Oktober, met ‘n Tiende aan te vul.  Hierdie offer kom in die bruin koeverte, wat voorsien word in die kerkportaal.  Dit is annoniem, u kan dit in die kollektesak plaas. Baie dankie vir almal se ongelooflike samewerking. Seënwense... 

Friday, 9 October 2020

Nuusbrief 11 Oktober 2020

Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 11 Oktober 2020

           \

                                                God sorg en gee om

In God se sorg en omgee vir ons wil Hy ons oorlaai met sy seëninge, maar dikwels is ons hande te vol van ander dinge om dit te ontvang.

TIENDEMAAND

Gelowiges is dankbare mense! Om ‘n TIENDEMAAND dankoffer te gee, is een van die maniere waarop ons dankie sê vir die kruisoffer wat Jesus vir ons gebring het!

Ons benodig hierdie offers wat gebring word om ons verpligtinge na te kom, en ook fondse vir ekstra noodleniging beskikbaar te kan hê.  Ondersteun ons asseblief daarin.

Tiendemaand koeverte is beskikbaar in die portale.

KANTOOR KOMMUNIKASIE:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal.  Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor my nommer op jou foon, Heleen:  082 570 2332, en die gesprekskanale is oop.

Sondag 11 Oktober 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens - Ds E Vosloo

09:30  Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)

10:30  Geen Kategese (Gr 7-10)

10:30  Belydenisgroep

10:30  Geen Tee by die luik

18:30  Geen Aanddiens

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Bets en Thys Gordon sterk aan na ‘n plaasaanval, 082 719 7636

*Marinda Moodie se ma is in ICU in Mediclinic, 083 602 1727

*Hennie en Marie Kleynhans se seun het ’n ernstige operasie ondergaan en             

 sterk nog aan, 082 921 9457

*Alet Mayer gaan komende week ’n prosedure ondergaan, 072 174 9149

Meegevoel aan...

Die familie van Esty Badenhorst met haar afsterwe.  Mag julle troos in hierdie hartseer tyd ontvang.

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 12 Oktober

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Donderdag 19 Maart

18:00 Finans vergadering in die konsistorie

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Woensdag 21 Oktober

18:30  Kerkraadsvergadering in die konsistorie

       Bywoning is noodsaaklik asseblief

Woensdag 28 Oktober

19:30  Plaasbidure sal eers weer hervat

            in Januarie 2021

Sondag  18 Oktober 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens

09:30  Geen Kleuterkerk

09:30  Geen Kategese

10:30  Belydenisgroep

18:30  Geen Aanddiens

Teeskink beurte

vir 2020 

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning. 

Volgende jaar begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 1 Oktober - 17 Oktober

1 Oktober

Charl Adelaar-082 413 9079

2 Oktober

Christiaan Olivier-082 300 8644

Hennie Steyn-083 650 8220

Willie Venter-083 286 3810

3 Oktober

Heleen Botha-072 135 0568

4 Oktober

Anneke Esterhuizen-082 780 5253

Helena van Wyk-056 818 1137

5 Oktober

Stephan Peyper-083 962 4229

Janke Rabie-083 266 7979

6 Oktober

Anne Coetzee-073 959 1877

Rhea Koch-083 291 4336

Pricilla Lesch-082 222 2179

8 Oktober

Danie Blom-082 683 1401

Marina Du Toit-084 499 1263

9 Oktober

Chris Rootman-082 940 1780

Sarie Van Heerden-084 581 4809

10 Oktober

Wilmien Croucamp-082 705 1181

Erna Schön-072 783 8963

11 Oktober

Stoffies Raath-072 243 3463

Peru Van der Merwe-072 050 2721

14 Oktober

Nic Havenga-082 821 8192

Cristelle Snyman-076 111 6067

Hendrik Terblanche-083 290 2557

15 Oktober

Fanie Jv Vuuren-082 928 0343

16 Oktober

Ethan Enslin-

Deon Joubert-078 313 9024

17 Oktober

Jannet Van Der Merwe-082 727 6556

Veels Geluk met die verjaarsdae, mag daar nog vele wees!

Vir aandag…

Liewe gemeente, ons het nie meer ’n herwinningsterrein by die kerk nie.

Daarom vra ons dat geen herwinning meer by die kerkterrein afgelaai word nie. Dankie

Neem kennis…

Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer.  Skakel vir Amanda by 083 504 0783.

Neem kennis...

Huis te huur op die Carltonville pad, ongeveer 10 km uit die dorp.  Oopplan geriewe, twee slaapkamer, toesluit garage en afdak.  Indien jy belangstel kontak vir  Chris by  072 833 2434.

Dit het Ek vir jou gedoen vir jou gedoen!

Vyfhoek 50—Feesblad

Die Feesblad is  in die kantoor  beskikbaar. 

Ons het nog voorraad en daarom kan elkeen wat nog nie een ontvang het nie, maar ’n draai by die kantoor kom maak.  Oudlidmate wat weg is uit die gemeente, is ook welkom.

Neem kennis

*Alle Kategese het vir die jaar tot stilstand gekom.  Dit behels die Kleuterkerk ook  (Volgens beplanning begin ons weer in 2021)

*Die Belydenisgroep gaan aan soos gereël deur Ds Eljam

*Daar gaan hierdie jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie

*Die Belydenisaflegging gaan voort soos op die almanak

*Erediens van die Goue-Oues gaan voort, ongelukkig geen geselligheid agterna nie

Neem Kennis...

NG Kerk Vyfhoek

ABSA Bank

Rek no: 680 590 036

Verwysing: Jou naam of Tiende