Welkom by die Erediens
Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek
Sondag 11 Oktober 2020
\
God sorg en
gee om
In God se
sorg en omgee vir ons wil Hy ons oorlaai met sy seëninge, maar dikwels is ons
hande te vol van ander dinge om dit te ontvang.
TIENDEMAAND
Gelowiges is dankbare mense! Om ‘n TIENDEMAAND dankoffer te gee, is een van die maniere waarop ons dankie sê vir die kruisoffer wat Jesus vir ons gebring het!
Ons benodig
hierdie offers wat gebring word om ons verpligtinge na te kom, en ook fondse
vir ekstra noodleniging beskikbaar te kan hê.
Ondersteun ons asseblief daarin.
Tiendemaand
koeverte is beskikbaar in die portale.
KANTOOR
KOMMUNIKASIE:
Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin. Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor my nommer op jou foon, Heleen: 082 570 2332, en die gesprekskanale is oop.
Sondag 11
Oktober 2020
08:00 Mannebiduur
09:30 Erediens - Ds E Vosloo
09:30 Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr
1-6)
10:30 Geen Kategese (Gr 7-10)
10:30 Belydenisgroep
10:30 Geen Tee by die luik
18:30 Geen Aanddiens
Voorbidding
vir die volgende siekes…
Indien daar van jou
geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor. Dit is moeilik om inligting rakende lidmate
by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar
enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die
afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy
is.
Ondersteuning is geweldig belangrik.
*Bets en Thys
Gordon sterk aan na ‘n
plaasaanval, 082 719 7636
*Marinda Moodie
se ma is in ICU in Mediclinic, 083 602 1727
*Hennie en Marie
Kleynhans se seun het ’n ernstige operasie ondergaan en
sterk nog aan, 082 921 9457
*Alet Mayer gaan
komende week ’n prosedure ondergaan, 072 174 9149
Meegevoel aan...
Die familie van Esty
Badenhorst met haar afsterwe. Mag julle
troos in hierdie hartseer tyd ontvang.
DAGBOEK VAN
NG-VYFHOEK
Maandag 12
Oktober
17:15 Bybelstudie in die konsistorie
Donderdag
19 Maart
18:00 Finans
vergadering in die konsistorie
18:30 Timoteusgroepbyeenkoms,
kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.
Woensdag 21
Oktober
18:30 Kerkraadsvergadering in die
konsistorie
Bywoning is noodsaaklik asseblief
Woensdag 28
Oktober
19:30 Plaasbidure sal eers weer hervat
in Januarie 2021
Sondag 18 Oktober 2020
08:00 Mannebiduur
09:30 Erediens
09:30 Geen Kleuterkerk
09:30 Geen Kategese
10:30 Belydenisgroep
18:30 Geen Aanddiens
Teeskink
beurte
vir 2020
Daar is ongelukkig
geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie.
Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.
Volgende jaar begin
ons weer met hierdie diens.
Indien jy
belangstel om daarmee te help, kontak met met jou naam, ek sal dit baie
waardeer.
Heleen - 082 570
2332
Verjaarsdae:
1 Oktober - 17 Oktober
1 Oktober
Charl Adelaar-082
413 9079
2 Oktober
Christiaan
Olivier-082 300 8644
Hennie Steyn-083
650 8220
Willie Venter-083
286 3810
3 Oktober
Heleen Botha-072
135 0568
4 Oktober
Anneke
Esterhuizen-082 780 5253
Helena van Wyk-056
818 1137
5 Oktober
Stephan Peyper-083
962 4229
Janke Rabie-083 266
7979
6 Oktober
Anne Coetzee-073
959 1877
Rhea Koch-083 291
4336
Pricilla Lesch-082
222 2179
8 Oktober
Danie Blom-082 683
1401
Marina Du Toit-084
499 1263
9 Oktober
Chris Rootman-082
940 1780
Sarie Van
Heerden-084 581 4809
10 Oktober
Wilmien
Croucamp-082 705 1181
Erna Schön-072 783
8963
11 Oktober
Stoffies Raath-072
243 3463
Peru Van der
Merwe-072 050 2721
14 Oktober
Nic Havenga-082 821
8192
Cristelle
Snyman-076 111 6067
Hendrik
Terblanche-083 290 2557
15 Oktober
Fanie Jv Vuuren-082
928 0343
16 Oktober
Ethan Enslin-
Deon Joubert-078
313 9024
17 Oktober
Jannet Van Der Merwe-082 727 6556
Veels Geluk met die verjaarsdae, mag daar nog
vele wees!
Vir aandag…
Liewe gemeente, ons het nie
meer ’n herwinningsterrein by die kerk nie.
Daarom vra ons dat geen
herwinning meer by die kerkterrein afgelaai word nie.
Dankie
Neem kennis…
Daar is ‘n haarkapster wat
bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare
te sny en stileer. Skakel vir Amanda by
083 504 0783.
Neem kennis...
Huis te huur op die Carltonville pad, ongeveer 10 km uit die dorp. Oopplan geriewe, twee slaapkamer, toesluit garage en afdak. Indien jy belangstel kontak vir Chris by 072 833 2434.
Dit het Ek vir jou gedoen vir jou gedoen!
Vyfhoek 50—Feesblad
Die Feesblad is in die kantoor beskikbaar.
Ons het nog voorraad en daarom kan elkeen wat nog nie een ontvang het nie, maar ’n draai by die kantoor kom maak. Oudlidmate wat weg is uit die gemeente, is ook welkom.
Neem kennis
*Alle Kategese
het vir die jaar tot stilstand gekom.
Dit behels die Kleuterkerk ook
(Volgens beplanning begin ons weer in 2021)
*Die Belydenisgroep
gaan aan soos gereël deur Ds Eljam
*Daar
gaan hierdie jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie
*Die Belydenisaflegging
gaan voort soos op die almanak
*Erediens van die Goue-Oues gaan
voort, ongelukkig geen geselligheid agterna nie
*Die Kerssangdiens gaan
voort soos op die almanak
Neem Kennis...
NG Kerk Vyfhoek
ABSA Bank
Rek no: 680 590 036
Verwysing: Jou naam of Tiende
No comments:
Post a Comment