Welkom by die Erediens
Ned Geref Kerk
Potchefstroom-Vyfhoek
Sondag 25 Oktober 2020
God sorg en gee om
Angstigheid
is die gevolg van stress, en stress word veroorsaak deurdat ons te veel op
onsself vertrou, op ons eie planne en metodes.
As ons kon sien hoe alles in God se hande rus, hoeveel rustiger sou ons
nie wees nie.
Sondag
25 Oktober 2020
08:00
Mannebiduur
09:30 Erediens - Ds E Vosloo “Uniek en Nuut”
Eseg 11:13-20; 36:24-28, Jer 31:31-33
09:30 Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr
1-6)
10:30 Geen Kategese (Gr 7-10)
10:30
Belydenisgroep
10:30 Geen Tee by die luik
18:30
Geen Aanddiens
DAGBOEK
VAN NG-VYFHOEK
Maandag
26 Oktober
17:15 Bybelstudie in die konsistorie
Woensdag
28 Oktober
19:30 Plaasbidure sal eers weer hervat in
Januarie 2021
Donderdag
29 Oktober
18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.
Sondag 1 November 2020
08:00 Mannebiduur
09:30 Belydenisaflegging en Nagmaal
09:30 Geen Kleuterkerk
09:30 Geen Kategese
18:30
Geen Aanddiens
Neem
kennis
*Alle Kategese
het vir die jaar tot stilstand gekom.
Dit behels die Kleuterkerk ook
(Volgens beplanning begin ons weer in 2021)
*Die Belydenisgroep
gaan aan soos gereël deur Ds Eljam
*Daar gaan hierdie
jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie
*Die Belydenisaflegging
gaan voort soos op die almanak
*Erediens
van die Goue-Oues gaan
voort, ongelukkig geen geselligheid
agterna nie
*Die
Kerssangdiens gaan
voort soos op die almanak
Voorbidding vir die volgende siekes…
Indien
daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor. Dit is moeilik om inligting rakende lidmate
by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar
enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die
afsterwe van geliefdes. Selfs al is
hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.
Ondersteuning is geweldig belangrik.
*Marinda
Moodie se ma is
in ICU in Mediclinic, 083 602 1727
*Hennie
en Marie Kleynhans se seun het ’n ernstige operasie ondergaan en
sterk nog aan, 082 921 9457
*Alet Mayer het ’n prosedure ondergaan,
072 174 9149
*Helena Burger is in Mediclinic
Gelukwense
aan …..
Johan
en Annatjie Van Aswegen
met
die doop van hulle kleinkind, Dajana Coetzee. Ook aan die Mamma en Pappa met julle
kleinding, mag sy nog baie geluk en vreugde verskaf.
Teeskink beurte vir 2020
Daar
is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie.
Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens erediensbywoning.
Volgende
jaar begin ons weer met hierdie diens.
Indien
jy belangstel om daarmee te help, kontak met met jou naam, ek sal dit baie
waardeer.
Heleen
- 082 570 2332
Verjaarsdae:
26 Oktober - 1 November
27
Oktober
Alta
Du Plessis-083 254 6581
Johanna
Visagie-
30
Oktober
Attie
De Beer-082 493 3101
Maryna
Pretorius-072 386 2679
31
Oktober
Adrienne
Le Roux-082 738 8055
Philip
Venter-072 422 1892
1
November
Karen
Jv Vuuren-082 428 3139
Veels
Geluk met die verjaarsdae, mag daar nog vele wees!
Vir aandag…
Herkies
as Kerkraadslede
As
Diakens
Kobus
Conradie, Jan Kruis, Jattie Viljoen, Anré Wagner, Anita Wessels
As
Ouderlinge
Piet Botha, Koos Minny, Manus Oosthuizen en Gerard Uys
Nuutverkose……
Leier-Ouderling
Pedro
Rankin
Onder-leier
Ouderling
Peter
Schön
Onder-leier
Diaken
Anita Wessels
Anré
Wagner bly Leier-Diaken
Neem
kennis…
Daar
is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise
te gaan om hulle hare te sny en stileer.
Skakel vir Amanda by 083 504 0783.
My
Tiende …
in
die Tiende maand
Die Kerkraad het ‘n besluit geneem om elke jaar in Oktobermaand ‘n spesiale poging aan te wend om die gemeente se finansiële posisie te verbeter. U word daarom vriendelik versoek om indien enigsins moontlik, u maandelikse dankoffer vir Oktober, met ‘n Tiende aan te vul. Hierdie offer kom in die bruin koeverte, wat voorsien word in die kerkportaal. Dit is annoniem, u kan dit in die kollektesak plaas. Baie dankie vir almal se ongelooflike samewerking. Seënwense...
HOEKOM
Gelowiges is dankbare mense! Om
‘n TIENDEMAAND dankoffer te gee, is een van die maniere waarop ons dankie sê
vir die kruisoffer wat Jesus vir ons gebring het!
Ons benodig
hierdie offers wat gebring word om ons verpligtinge na te kom, en ook fondse
vir ekstra noodleniging beskikbaar te kan hê. Ondersteun ons asseblief daarin.
Tiendemaand
koeverte is beskikbaar in die portale.
Tiendemaand
Begroot
2020
R120 000
Ontvang
2020
R14 625
NG
Vyfhoek kommunikasie:
Dit
is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente
begin. Dit geskied per Whats’App en is
‘n eenrigting kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit,
maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang,
stoor ons nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds
Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy
die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!
Novembermaand-Projek
Boks
vir ‘n Boer
Ons
pak bokse met basiese benodighede vir die Boere wat alles verloor het in die
onlangse brande. Dink aan koffie, langlewe melk, basiese oor die toonbank
medisyne ens. Hulle het alles verloor.
Trek
asb jou skenkingsboks met bruinpapier oor en lewer dit by die kantoor af voor
einde November. Baie dankie byvoorbaat vir julle hulp. Hierdie is ‘n
Afriforum-inisiatief.
No comments:
Post a Comment