Friday, 27 November 2020

Nuusbrief 29 November

Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 29 November 2020

   2020

God sorg en gee om

Gee gerus saans voor jy gaan slaap jou bekommernisse van die dag aan God oor– Hy gaan tog die hele nag wakker wees!       

Sondag 29 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Doopdiens - Ds E Vosloo “Die wonder– God word mens” Fil 2:5-11 en Gal 4:19

10:30  Geen Tee by die luik

18:30  Aanddiens - Ds H Roelofse “Die Here is naby ”

      Psalm 34:1-11

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 30 November

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Donderdag 3 Desember

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Neem Kennis…..

Plaasbidure hervat eers weer in 2021

Sondag 6 Desember 2020 

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens

18:00  Aanddiens

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Corné Verwey (seuntjie van Corné en Zandalee) 3 jaar oud, gaan Dinsdag ‘n opehart operasie ondergaan

*Steyn Kleynhans sterk tuis aan na ‘n hartomleiding

*Pietman van der Merwe is tuis na ‘n groot operasie

*Tersia Britz is tuis na  ‘n rugoperasie

‘n Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.

Innige Meegevoel…

Aan Lynette Van der Merwe met die afsterwe van Fanie Van Heerden na ‘n pad van kankerbehandeling.

Krag word julle gesin toegebid.

Gelukwense aan…

Alex en Charmaine Munro en ouboet Gordon met die doop van Alistair. 

Ook aan Oupa Robbie en Ouma Wilma Cooper, mag julle almal net vreugde ontvang van die kleinding.

Teeskink beurte vir 2020

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.

Volgende jaar begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 30 November - 5 Desember

30 November

Reynier Jacobs

Janné Van Der Merwe

Corné Verwey

1 Desember

Zandalee Verwey

2 Desember

Rianca Kruis

4 Desember

Chanel Greeff

Stephnie Kruger

Johan Smit

5 Desember

Anita Marais

Mag elkeen van julle ‘n wonderlike geseënde dag ervaar!

Gesoek….

‘n Tuinwoonstel vir jong getroudes vanaf Desembermaand.

Maksimum bedrag huur wat bekostig kan word is R4000.

Kontak vir Christi indien jy dalk kan help by 079 879 7334.

Neem kennis…

Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer. Skakel vir Amanda by 083 504 0783.

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal.  Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen:  082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Neem kennis

*Alle Kategese het vir die jaar tot stilstand gekom.

  Dit behels die Kleuterkerk ook

  (Volgens beplanning begin ons weer in 2021)

*Die Belydenisaflegging het alreeds plaasgevind

*Daar gaan hierdie jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie

*Erediens van die Goue-Oues  het alreeds plaasgevind

*Kerssangdiens, ‘n groot hoogtepunt is afgehandel

Tiendemaand Barometer

Begroot 2020

R120 000

Ontvang 2020

R122 135

My Tiende …

in die Tiende maand 

Die Kerkraad het ‘n besluit geneem om elke jaar in Oktobermaand ‘n spesiale poging aan te wend om die gemeente se finansiële posisie te verbeter.

Ons kan met groot vreugde aankondig dat hierdie jaar se begroting syfer in net twee maande bereik is. 

Weereens het ons gevra en julle het gedeel, genadegawes. 

Baie dankie vir almal se ongelooflike samewerking. Seënwense... 

Vir kennisname…

*Die kantoor sluit soos elke ander jaar op 15 Desember.

*Dit open vroeg in die nuwe jaar, maar ek is met verlof. Ons sal laat weet                        

  wanneer die kantoor in volle werking is.

*Ds H Roelofse gaan komende week met verlof.

*Sodra hy terug is, sal Ds E Vosloo vertrek, dit sal deurgegee word.

*Indien daar enige siekte of afsterwe gebeur gedurende hierdie tyd, gee dit deur aan Ds Eljam, 081 039 3088 of aan my 082 570 2332.

*Onthou die diens op Kersdag om 08:00 en die diens op 31 Desember om 23:15

Friday, 20 November 2020

Nuusbrief 22 November

 Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 22 November 2020

 2020

        God sorg en gee om

‘n Kerk se toring wys na bo, na die Een oor Wie dit gaan - God wat as Vader vir ons op tydelike gebied sorg, was as Seun ons Verlosser en Heer is en die Heilige Gees wat ons nuut maak … sodat ons ook op ons beurt vir andere kan sorg en verlossend in hulle lewens ingryp!.     

Sondag 22 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens - Ds H Roelofse

      “Soek die Here, dan sal julle lewe” Amos 5:1-8

10:30  Geen Tee by die luik

18:30  Sangdiens - Ds E Vosloo

      “Geloof in Lofdal ” 2 Kronieke 20:1-12

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 23 November

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Donderdag 26 November

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Neem Kennis…..

Plaasbidure hervat eers weer in 2021

Sondag 29 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens

      Bevestiging van Kerkraadslede

18:00  Aanddiens

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes.  Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Corné Verwey (seuntjie van Corné en Zandalee) 3 jaar oud, gaan ‘n opehart operasie ondergaan

*Steyn Kleynhans sterk tuis aan na ‘n hartomleiding

*Pedro Rankin is tuis na oogprosedures

*Alet Mayer is tuis na ‘n heupvervanging

*Piet Brand herstel tuis na veloorplantings

*Pietman van der Merwe  is tuis na ‘n groot operasie

*Tersia Britz is tuis na  ‘n rugoperasie

*Corrie Terblanche is tuis na haar skoueroperasie

‘n Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.

Gelukwense aan …

Pieter en Alta van Der Walt met die geboorte van hulle nuwe agterkleinkind.

Mag julle baie vreugde ervaar.

Teeskink beurte vir 2020

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.

Volgende jaar begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 23 November - 30 November

23 November

Michelle Janse van Rensburg

Matty Meyer

24 November

Helena Brand

Riaan Claasens

Annelize Krogman

Jaques Pretorius

25 November

Hans Ubbink

Marthie Van Wyk

26November

Vanessa Olivier

27 November

Mia Bosman

Rina Taggart

28 November

Elna Hattingh

29 November

Greta Du Toit

Marelize Gildenhuys

Hannie Meyer

Theunis Meyer

Marnus Pretorius

30 November

Reynier Jacobs

Janné Van Der Merwe

Corné Verwey

Gesoek….

‘n Tuinwoonstel vir jong getroudes vanaf Desembermaand.

Maksimum bedrag huur wat bekostig kan word is R4000.

Kontak vir Christi indien jy dalk kan help by 079 879 7334.

Neem kennis…

Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer.  Skakel vir Amanda by   083 504 0783.

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen:  082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Neem kennis

*Alle Kategese het vir die jaar tot stilstand gekom.

  Dit behels die Kleuterkerk ook (Volgens beplanning begin ons weer in 2021)

*Die Belydenisaflegging het alreeds plaasgevind

*Daar gaan hierdie jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie

*Erediens van die Goue-Oues het alreeds plaasgevind

*Kerssangdiens, ‘n groot hoogtepunt is afgehandel

Novembermaand-Projek

Boks vir ‘n Boer het gestop

Afriforum het nog bokse bedank. Hulle het oorvloedig skenkings gekry. Ons verwelkom egter nog steeds bokse met benodighede, Laerskool Bailliepark het ‘n wonderlike projek waar hulle die behoeftes van mense aanspreek wat verbonde is aan die skool, met ‘n bord gekookte kos, of ander hulpmiddels soos byvoorbeeld kos. Voel vry om enige tyd die bokse wat alreeds gereed is te bring.

My boks kom definitief.

My Tiende …

in die Tiende maand

Die Kerkraad het ‘n besluit geneem om elke jaar in Oktobermaand ‘n spesiale poging aan te wend om die gemeente se finansiële posisie te verbeter.

Ons kan met groot vreugde aankondig dat hierdie jaar se begroting syfer in net twee maande bereik is. 

Weereens het ons gevra en julle het gedeel, genadegawes. 

Baie dankie vir almal se ongelooflike samewerking. Seënwense...  

Friday, 13 November 2020

Nuusbrief 15 November

Welkom by die Kerssangdiens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 15 November 2020

2020

God sorg en gee om

Dat God voorsien, beteken dat daar ‘n oplossing in elke situasie moontlik is. Ons probleme het nie ‘n permanente greep op ons nie. Die band wat God met ons het kan nooit verbreek word nie.                                     

Sondag 15 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens - Ds E Vosloo Kerssangdiens

      “As U tog maar wou kom, Here!” Jes 64:1-12

10:30  Geen Tee by die luik

18:30  Aanddiens - Ds H Roelofse

        “Kom ons lewe in die lig”

            Jes 2:1-5

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 16 November

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Donderdag 19 November

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Neem Kennis…..

Plaasbidure hervat eers weer in 2021

Sondag  22 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens

18:00  Gesamentlike Sangdiens, Vyfhoek gemeente en Potchefstroom se Mannekoor                                        

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Steyn Kleynhans sterk tuis aan na ‘n hartomleiding

*Pedro Rankin is tuis na oogprosedures

*Alet Mayer sterk by haar kinders aan

*Piet Brand herstel tuis na veloorplantings

*Pietman van der Merwe  is nog in die hospitaal

*Tersia Britz is tuis na hospitalisasie

‘n Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.

Teeskink beurte vir 2020

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.

Volgende jaar begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 16 November - 22 November

16 November

Piet Brand

Hendré Heenop

Kyle Koekemoer

18 November

Sonnika Du Plessis

Bertha Oberholzer

19 November

Lucy Erasmus

Marié Jv Rensburg

Luhan Kruis

Dirk Myburgh

20 November

Liesbet Heenop

Nell Mellows

22 November

Johan Freysen

Anita Wessels

Veels Geluk met die verjaarsdae, mag daar nog vele wees!

Gesoek….

‘n Tuinwoonstel vir jong getroudes vanaf Desembermaand.

Maksimum bedrag huur wat bekostig kan word is R4000.

Kontak vir Christi indien jy dalk kan help by

079 879 7334.

Neem kennis…

Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer. Skakel vir Amanda by 083 504 0783.

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal.  Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen:  082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Neem kennis

*Alle Kategese het vir die jaar tot stilstand gekom.

  Dit behels die Kleuterkerk ook

  (Volgens beplanning begin ons weer in 2021)

*Die Belydenisaflegging het alreeds plaasgevind

*Daar gaan hierdie jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie

*Erediens van die Goue-Oues  het alreeds plaasgevind

*Vandag is dit die jaarlikse Kerssangdiens, ‘n groot hoogtepunt

Novembermaand-Projek

Boks vir ‘n Boer het gestop

Afriforum het nog bokse bedank. Hulle het oorvloedig skenkings gekry. Ons verwelkom egter nog steeds bokse met benodighede, Laerskool Bailliepark het ‘n wonderlike projek waar hulle die behoeftes van mense aanspreek wat verbonde is aan die skool, met ‘n bord gekookte kos, of ander hulpmiddels soos byvoorbeeld kos. Voel vry om enige tyd die bokse wat alreeds gereed is te bring.

My boks kom definitief.

My Tiende …

in die Tiende maand 

Die Kerkraad het ‘n besluit geneem om elke jaar in Oktobermaand ‘n spesiale poging aan te wend om die gemeente se finansiële posisie te verbeter.

Ons kan met groot vreugde aankondig dat hierdie jaar se begroting syfer in net twee maande bereik is. 

Weereens het ons gevra en julle het gedeel, genadegawes. 

Baie dankie vir almal se ongelooflike samewerking. Seënwense... 

Friday, 6 November 2020

Nuusbrief 8 November

 Welkom by die Erediens

Ned Geref Kerk Potchefstroom-Vyfhoek

Sondag 8 November 2020

  God sorg en gee om

Ons voel soms oorweldig deur ons probleme. Die probleem is nie die omvang van ons probleme nie, maar die omvang van ons onvermoë om God te vertrou.                  

Sondag 8 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Erediens - Ds H Roelofse

      Erediens vir die Goue-Oues “By U Here skuil ek”

      Psalm 71:1-15

09:30  Geen Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-10)

10:30  Geen Tee by die luik

18:30   Aanddiens—Ds H Roelofse “Ons leef uit Sy oorvloed genade”

DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK

Maandag 9 November

17:15  Bybelstudie in die konsistorie

Donderdag 12 November

18:30 Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.

Neem Kennis…..

Plaasbidure hervat eers weer in 2021

Sondag 15 November 2020

08:00  Mannebiduur

09:30  Kerssangdiens

09:30  Geen Kleuterkerk

09:30  Geen Kategese

18:30  Geen Aanddiens

NG Vyfhoek kommunikasie:

Dit is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin.  Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081 039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!

Neem kennis

*Alle Kategese het vir die jaar tot stilstand gekom.

  Dit behels die Kleuterkerk ook (Volgens beplanning begin ons weer in 2021)

*Die Belydenisaflegging het alreeds plaasgevind

*Daar gaan hierdie jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie

*Erediens van die Goue-Oues vind vandag plaas, ongelukkig geen geselligheid agterna nie

*Volgende Sondag is dit die jaarlikse Kerssangdiens, ‘n groot hoogtepunt 

*Die Kerssangdiens gaan voort soos op die almanak

Teeskink beurte vir 2020

Daar is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie. 

Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.

Volgende jaar begin ons weer met hierdie diens.

Indien jy belangstel om daarmee te help, kontak met met jou naam, ek sal dit baie waardeer.

Heleen - 082 570 2332

Verjaarsdae: 9 November - 15 November

9 November

Alida Anthony

Nellie Van der Merwe

10 November

Sakkie Janse van Rensburg

Dandré Nel

11 November

Ria Adelaar

Marissa Claasens

Antoinette Klingenberg

12 November

Carmen Bezuidenhout

Sumay Pretorius

13 November

Zelmari Aucamp

14 November

Francois Jacobsz

15 November

Thinus Marais

Marelize Taggart

Veels Geluk met die verjaarsdae, mag daar nog vele wees!

Gesoek….

‘n Tuinwoonstel vir jong getroudes vanaf Desembermaand.

Maksimum bedrag huur wat bekostig kan word is R4000.

Kontak vir Christi indien jy dalk kan help by 079 879 7334.

Neem kennis…

Daar is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te gaan om hulle hare te sny en stileer.  Skakel vir Amanda by 083 504 0783.

Voorbidding vir die volgende siekes…

Indien daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor.  Dit is moeilik om inligting rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die afsterwe van geliefdes.  Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.  

Ondersteuning is geweldig belangrik.

*Hennie en Marie Kleynhans se seun het ’n ernstige operasie ondergaan en             

 sterk nog aan

*Alet Mayer het ’n prosedure ondergaan

*Piet Brand is in Wilmedpark

*Pedro Rankin gaan ‘n prosedure ondergaan

*Tersia Britz is in Pretoria in ‘n hospitaal

*Corrie Terblanche het ‘n prosedure ondergaan

*Theo Cloete het ‘n operasie ondergaan

Neem Kennis….

Daar is Sondag 22 November om 18:00 ‘n gesamentlike Sangdiens, saam met Potchefstroom se Mannekoor.

Dit geskied in die kerkgebou, kom en geniet dit saam met ons.

Novembermaand-Projek

Boks vir ‘n Boer het gestop

Afriforum het nog bokse bedank. Hulle het oorvloedig skenkings gekry. Ons verwelkom egter nog steeds bokse met benodighede, Laerskool Bailliepark het ‘n wonderlike projek waar hulle die behoeftes van mense aanspreek wat verbonde is aan die skool, met ‘n bord gekookte kos, of ander hulpmiddels soos byvoorbeeld kos. Voel vry om enige tyd die bokse wat alreeds gereed is te bring.

My boks kom definitief.

My Tiende … in die Tiende maand 