Welkom by die Erediens
Ned Geref Kerk
Potchefstroom-Vyfhoek
Sondag 22 November 2020
2020
God sorg en gee om
‘n Kerk se toring wys
na bo, na die Een oor Wie dit gaan - God wat as Vader vir ons op tydelike
gebied sorg, was as Seun ons Verlosser en Heer is en die Heilige Gees wat ons
nuut maak … sodat ons ook op ons beurt vir andere kan sorg en verlossend in
hulle lewens ingryp!.
Sondag 22 November 2020
08:00
Mannebiduur
09:30 Erediens - Ds H Roelofse
“Soek die Here, dan sal julle lewe”
Amos 5:1-8
10:30 Geen Tee by die luik
18:30
Sangdiens - Ds E Vosloo
“Geloof in Lofdal ” 2 Kronieke 20:1-12
DAGBOEK
VAN NG-VYFHOEK
Maandag
23 November
17:15 Bybelstudie in die konsistorie
Donderdag
26 November
18:30
Timoteusgroepbyeenkoms, kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552
9642.
Neem
Kennis…..
Plaasbidure
hervat eers weer in 2021
Sondag
29 November 2020
08:00 Mannebiduur
09:30 Erediens
Bevestiging van Kerkraadslede
18:00
Aanddiens
Voorbidding
vir die volgende siekes…
Indien
daar van jou geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die
kantoor. Dit is moeilik om inligting
rakende lidmate by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in
kennis as daar enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die
teendeel met die afsterwe van geliefdes.
Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy is.
Ondersteuning
is geweldig belangrik.
*Corné Verwey (seuntjie van Corné
en Zandalee) 3 jaar oud, gaan ‘n opehart operasie ondergaan
*Steyn
Kleynhans sterk tuis aan na ‘n hartomleiding
*Pedro
Rankin is tuis na oogprosedures
*Alet
Mayer is tuis na ‘n heupvervanging
*Piet
Brand herstel tuis na veloorplantings
*Pietman
van der Merwe is tuis na ‘n groot
operasie
*Tersia
Britz is tuis na ‘n rugoperasie
*Corrie Terblanche is tuis na haar skoueroperasie
‘n
Veilige en spoedige herstel word aan julle toegewens.
Gelukwense
aan …
Pieter
en Alta van Der Walt met
die geboorte van hulle nuwe agterkleinkind.
Mag
julle baie vreugde ervaar.
Teeskink
beurte vir 2020
Daar
is ongelukkig geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie.
Hierdie
reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.
Volgende
jaar begin ons weer met hierdie diens.
Indien
jy belangstel om daarmee te help, kontak met jou naam, ek sal dit baie
waardeer.
Heleen
- 082 570 2332
Verjaarsdae:
23 November - 30 November
23
November
Michelle
Janse van Rensburg
Matty
Meyer
24
November
Helena
Brand
Riaan
Claasens
Annelize
Krogman
Jaques
Pretorius
25
November
Hans
Ubbink
Marthie
Van Wyk
26November
Vanessa
Olivier
27
November
Mia
Bosman
Rina
Taggart
28
November
Elna
Hattingh
29
November
Greta
Du Toit
Marelize
Gildenhuys
Hannie
Meyer
Theunis
Meyer
Marnus
Pretorius
30
November
Reynier
Jacobs
Janné
Van Der Merwe
Corné Verwey
Gesoek….
‘n
Tuinwoonstel vir jong getroudes vanaf Desembermaand.
Maksimum bedrag huur wat bekostig kan word is R4000.
Kontak
vir Christi indien jy dalk kan help by 079 879 7334.
Neem
kennis…
Daar
is ‘n haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise
te gaan om hulle hare te sny en stileer.
Skakel vir Amanda by 083 504
0783.
NG
Vyfhoek kommunikasie:
Dit
is hoe ons boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente
begin. Dit geskied per Whats’App en is
‘n eenrigting kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit,
maar net ek kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang,
stoor ons nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081
039 3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers
nie stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!
Neem
kennis
*Alle Kategese
het vir die jaar tot stilstand gekom.
Dit behels die Kleuterkerk ook (Volgens
beplanning begin ons weer in 2021)
*Die Belydenisaflegging
het alreeds plaasgevind
*Daar gaan hierdie
jaar geen Kategese afsluiting in die saal plaasvind nie
*Erediens
van die Goue-Oues het
alreeds plaasgevind
*Kerssangdiens, ‘n groot hoogtepunt is afgehandel
Novembermaand-Projek
Boks
vir ‘n Boer het gestop
Afriforum
het nog bokse bedank. Hulle het oorvloedig skenkings gekry. Ons verwelkom egter
nog steeds bokse met benodighede, Laerskool Bailliepark het ‘n wonderlike projek
waar hulle die behoeftes van mense aanspreek wat verbonde is aan die skool, met
‘n bord gekookte kos, of ander hulpmiddels soos byvoorbeeld kos. Voel vry om
enige tyd die bokse wat alreeds gereed is te bring.
My boks kom definitief.
My
Tiende …
in
die Tiende maand
Die
Kerkraad het ‘n besluit geneem om elke jaar in Oktobermaand ‘n spesiale poging
aan te wend om die gemeente se finansiële posisie te verbeter.
Ons
kan met groot vreugde aankondig dat hierdie jaar se begroting syfer in net twee
maande bereik is.
Weereens
het ons gevra en julle het gedeel, genadegawes.
No comments:
Post a Comment