Welkom by die Erediens
Ned Geref Kerk
Potchefstroom-Vyfhoek
Sondag 7 Maart 2021
So stuur Ek julle is ons tema vir die jaar. Dit is woorde reg uit die hart van God aan sy kerk op aarde. Elke gelowige word na buite gestuur om ons wêreld ‘n beter plek te maak met ons glimlagte, woorde en omgeedade!
Sondag 7 Maart 2021
08:00 Mannebiduur
09:30 Erediens- Ds H Roelofse “Die skuldbrief
is weg” Kol 2:6-9 en vers 14
09:30 Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)
10:30 Geen Tee by die luik
10:30 Kategese (Gr 7-10)
10:30 Geen Belydenisgroep
18:30 Aanddiens - Ds E Vosloo
“ Die oudste en jongste seun by die kruis” Luk 23:32-43
DAGBOEK VAN
NG-VYFHOEK
Maandag 8 Maart
17:15 Bybelstudie in die konsistorie
Woensdag 10 Maart
Geen
Basaarvergadering
Donderdag 11 Maart
18:30 Timoteusgroepbyeenkoms,
kontak vir Carla indien jy wil inskakel, 082 552 9642.
Sondag 14 Maart 2021
08:00 Mannebiduur
09:30 Erediens
09:30 Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)
10:30 Kategese (Gr 7-10)
10:30 Belydenisgroep
18:30 Aanddiens
Voorbidding vir die volgende siekes…
Indien daar van jou
geliefdes in die hospitaal is, kontak die Leraars of die kantoor. Dit is moeilik om inligting rakende lidmate
by die onderskeie hospitale te kry. Stel ons ook asseblief in kennis as daar
enige vreugde met die geboorte van ‘n nuweling is, of die teendeel met die
afsterwe van geliefdes. Selfs al is hulle nie van ons gemeente nie, onthou jy
is.
Ondersteuning is geweldig belangrik.
*Gerrie Bezuidenhoud is in Potch-Hospitaal, 082 553 3690
*Dirk Mc Inerny is
in Potch-Hospitaal, 076 806 9074
*Conrad en Lucinda Verwey met hul vroeggebore tweeling, 082 257 0317
‘n Veilige en
spoedige herstel word aan julle toegewens.
Innige
Meegevoel
Aan John Taggart
en kinders, met die afsterwe van Rina. Die roudiens het
alreeds plaasgevind.
Teeskink
beurte
vir 2021
Daar is ongelukkig
geen tee of koffie beskikbaar na die Erediens nie.
Hierdie reëling is die gevolg van die protokol wat getref is tydens Erediensbywoning.
Binnekort begin ons
weer met hierdie diens.
Indien jy
belangstel om daarmee te help, kontak met jou naam, ek sal dit baie waardeer.
Heleen - 082 570
2332
Verjaarsdae:
7 Maart tot 13 Maart
7 Maart
Liam Enslin-076 423
3686
8 Maart
Christine
Coetzee
Petrus Maass
Ina Muller
10 Maart
Mienke Els
Leanné
Laubscher
11 Maart
Altus
Klingenberg
Alex Munro
Petrie Potgieter-
Nicky Pretorius
Magriet Uys
Makie Van Der
Walt
12 Maart
Kaitlyn
Bezuidenhoud-
Anette Du Toit
Rudolf Lemmer
Leana Wagner
13 Maart
Marthie Cronje
Frans Le Roux
Mag elkeen van
julle ‘n wonderlike geseënde dag ervaar!
Neem kennis…
Daar is ‘n
haarkapster wat bereid is om na bejaardes, gestremdes en siekes se huise te
gaan om hulle hare te sny en stileer. Skakel vir Amanda by 083 504 0783.
NG Vyfhoek
kommunikasie:
Dit is hoe ons
boodskappe uit die kantoor met inligting aan die gemeente begin. Dit geskied per Whats’App en is ‘n eenrigting
kommunikasie kanaal. Ek stuur die boodskappe, almal ontvang dit, maar net ek
kan jou boodskap terug ontvang. Om die boodskappe te ontvang, stoor ons
nommers op jou foon, Heleen: 082 570 2332 en Ds Eljam 081 039
3088 en die gesprekskanale is oop. As jy die nommers nie
stoor nie, gaan die boodskappe nie deur nie!
Neem
Kennis….
Weens soveel
veranderinge wat plaasvind agv die Covidpandemie, volg ons lankal nie meer die
kerk-kalender nie. Skool kwartale het alreeds verander en ons werk gewoonlik
volgens die almanak. Lees asseblief julle W’app boodskappe. Alle reëlings word
hierop deurgegee. Baie dankie
Ned
Gereformeerde Kerk Potchefstroom –Vyfhoek
Leraars: Ds Eljam
Vosloo - 081 039 3088
Ds H Roelofse - 082 789 6855
Saakgelastigde:
Heleen Deysel 082 570 2332
Kantoorure: Vanaf
08:00 tot 13:00 (ngvyfhoek@gmail.com)
Kerkkantoor -(018) 290 5988
Rekening
besonderhede: NG Kerk Vyfhoek
ABSA,Rek no: 680 590 036,
Verwysing: Jou naam en wyk
Verkopings
2021
Groot onsekerheid
heers oor die huidige stand van sake, rakende die Covid-
Pandemie. Daarom
het ons dit goed gedink om weer met die verkopings in die saal te begin. Dit
gaan soos volg werk: ons gee betyds deur wat te koop is, en die bestellings
moet die Woensdag voor die verkoping om 12 uur deurgegee word. So kry ons kans om aankope te doen en te
beplan. Ons vra asseblief weer julle hulp met die maak en verkoop, julle sal gekontak
word. Die volgende verkoping vind op Vrydag 26 Maart plaas, en dit begin
om 12:00 - 18:00. Produkte wat te koop is: Kleinkoekies, bakkies Kerrie
en rys asook ander lekkernye. Kom ondersteun ons asb.
Herkies as
Kerksraadlid
*Willie Venter
Neem Kennis…
Ons benodig nog die hulp van 6 Kategete (volwassenes wat help met die Kategese klasse). Dit wissel vanaf die kleuterklassie tot Gr 10. Daar behoort 2 persone per graad te wees, ons het in sommige grade net 1 persoon. Indien jy bereid is om te help, kontak my asseblief by 082 570 2332.
Vir jou dankoffer
betaling die volgende Inligting.
NG Gemeente Potch
Vyfhoek
ABSA
Rek no: 680 590 036
Verwysing: Jou naam
en wyk
No comments:
Post a Comment