Welkom
by die Erediens van
NG Kerk
Vyfhoek op
Sondag
12 Februarie 2017
Dien en lewe met hoop …….
Ons gemeente se tema vir die jaar.
Om met ‘n hoopvolle hart te lewe …..
Hoe kan ons hoopvol en positief lewe? Van die
toekoms kan ons mos nie seker wees nie! Dit is wat die Bybel met die Christen
se hoop bedoel: Ons leef met die sekerheid dat God rééds vir ons ‘n wonderlike
toekoms berei het en dat ons dit eendag beslis sal
beërf. Verbly jou hieroor, gemeente van Vyfhoek!
Sondag 12 Februarie 2017
08:00
Mannebiduur
09:30 Erediens: Ds E Vosloo “Vergifnis en Versoening”
DIE VADER Lukas 15:11-24
09:30
Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)
10:30
Kategese (Gr 7-10)
10:30 Tee
by die luik
16:30
Belydenisgroep vergader
18:30
Aandiens –Ds H Roelofse “Lewe in die dood – is verassing in stryd met
die Bybel”
1 Korintiërs
15:12-19 en 42-50
Sondag 19 Februarie 2017.
08:00
Mannebiduur
09:30
Erediens
09:30
Kleuterkerk en Kategese (Gr 1-6)
10:30
Kategese (Gr 7-10)
10:30 Tee
by die luik
16:30
Belydenisgroep
18:30
Aanddiens
DAGBOEK VAN NG-VYFHOEK…….
Maandag 13
Februarie
17:15 ES
le Grange Kategese
17:15
Bybelstudie in die konsistorie
Dinsdag 14 Februarie
14:30
Damesbybelstudie
Woensdag 15 Februarie
18:30
Kerkraadsvergadering
Donderdag 16 Februarie
19:00
Kleingroepbyeenkoms by Hans En Marie Ubbink, 082 782 2535.
19:00 Die
Timoteus Omgeegroep bymekaar, kontak vir Carla by
082
552 9642 as jy wil inskakel.
VOORBIDDING VIR DIE VOLGENDE SIEKES
*Chrisna Rankin moet ‘n operasie
ondergaan, 082 572 3026.
*Ebbie Smidt ontvang behandeling, 063 611
9949.
*Deon Theart herstel tuis na ‘n operasie,
079 497 3254.
*Louise Rigaard is in Mediclinic, 084 518
6433.
*Miemie Jordaan herstel in Mediclinic, 072
336 6577.
*Johan van der Walt is tuis na ‘n operasie,
076 759 7405.
*Marie De Villiers is in Potch-Hospitaal,
(018) 290 7004.
*Henna Steenekamp herstel in MediClinic,
na ‘n operasie,
083 605
5685.
*Martie Langenhoven gaan Dinsdag vir ‘n
operasie,
082 450
0224.
*Corrie Terblanche ondergaan Woensdag ‘n
operasie,
083 290
2557.
*Ina Muller het ‘n operasie ondergaan, 082
591 7295.
Hospitaal opnames: Die leraars het
werklik ‘n groot probleem om gemeentelede op te spoor wat in die hospitale
is. Laat weet asseblief die kantoor of
een van die leraars as jy of een van jou gesin in ‘n hospitaal of kliniek
opgeneem word.
Medelye aan Martie
Grobbelaar met die afsterwe van Thys.
Kontak haar by, 083 976 2321.
Hulle was voorheen van Vyfhoek gemeente, maar het
verhuis.
Verjaarsdae tot 18
Februarie
12 Februarie
Riëtte Claasen-082
844 0202
Louis Du Toit-082
881 0460
Annelies Gibbs-083
627 5121
Tessa Smit-072 226
1825
14 Februarie
Simonique
Oberholzer-082 303 0256
Benyah van
Vreden-081 405 8084
15 Februarie
Annatjie
Vermaak-(018) 290 5844
16 Februarie
Cecilia Mathey-082
592 3848
Pedro Rankin-082
375 9645
17 Februarie
Johan
Badenhorst-082 874 9532
Lynette van der
Merwe-084 596 3883
18 Februarie
Laetitia
Olivier-082 859 2855
Elise van
Staden-082 431 9508
Liewe Gemeente lid,
Ons is alreeds volstoom besig met die
voorbereidings van die basaar.
Daarom het ons die vrymoedigheid om vir julle te
vra, om asseblief seker te maak dat die Wit Olifante wat geskenk word,
skoon en in ‘n werkende toestand is. Ook vra die Kindertafel, wat in
lekkergoed spesialiseer, dat die pakkies asseblief eerder in deurskynende
sakkies is, en nie te duur nie. Die kleintjies wil graag sien wat daarin is.
Dan is ons dringend op soek na enige rooi en blou lap. Enige soort sal doen.
Ook benodig ons dropper-
paaltjies wat by die Kinderpark gebruik
gaan word. Baie dankie!
Gholfdagvergadering
Ons gemeente se Gholfdag vind op 9 Junie 2017
plaas. Graag nooi ons alle gholfers en ander helpers uit om asb ons
afskopvergadering komende Maandagaand, 13 Februarie om 18:30 by die kerk by te
woon. Kom help ons asb om weereens hiervan ‘n groot sukses te maak. Persone of
besighede wat ons wil borg, word gevra om op die uitkyk te wees vir
besonderhede wat sal volg.
BASAAR 2017
3 Junie, vanaf 9vm
Basaar 2016 was só
geseënd! Soli Deo Gloria!
Ons tema vanjaar is KUIERFEES! Weereens
met baie vermaak, te ete en drinke.
Graag doen di Eljam en Hansie ‘n beroep op elke
lidmaat om op een of ander wyse by hierdie grootse projek betrokke te raak.
Retha sal jou mettertyd vanuit die kerkkantoor kontak, soos verlede jaar. Dit
het baie goed gewerk.
Help ons asb om so gou as moontlik van die items
te bring soos ons dit op die weeklikse Nuusbrief aanvra. Ons sal dit
waardeer, want as ons nie vroeg begin nie, gaan daar nie vrugte gepluk kan word
nie!
kYk GeRuS UiT En StEl JoU NoAl In ViR
- die
kafeetjie by stasie 5 … waar jy iets sal kan geniet terwyl die klein
span op
die miniatuurtreintjie baljaar.
- ‘n kuier
by feestelike tafeltjies met pannekoek en lekker koffie.
- ‘n
geleentheid om vanuit die lug die basaar te fotografeer!
Kom ons werk almal saam om ‘n heerlike dag vol
vrolikheid te geniet!
Basaar 2017
3 Junie
Die Basaarbediening het reeds 2 keer vergader en
is volstoom aan die werk. Baie dankie
vir al die leiers wat ingeval het en met oorgawe weggespring het.
Retha sal mettertyd met jou skakel oor jou
betrokkenheid. Wees gereed!
Waar gaan jy en jou gesin help
Watter produkte sal julle bydrae,
Jou kontant bydrae.
Ons sal ook van volgende week af aandui watter
produkte ons nodig het, en wat jy Sondae of gedurende die week kantoor toe kan
bring.
Wees asb geduldig met ons– ook as ons in die
proses foute maak. Ons is almal mense en ons bid altyd dat Christus se
liefde, voorop sal staan in ons
lewens. Ds Eljam
Teebeurte vir die komende Sondae…..
Sondag 12 Februarie
Hantie Erbstoesser
19 Februarie
Frances Roelofse
26 Februarie
Chrisna Rankin
5 Maart
Heleen Deysel
12 Maart
Mada Vosloo
19 Maart
Wilma Cooper
26 Maart
Leonora Brewis
Neem Kennis….
Van die Kerkraadsvergadering wat plaasvind op 15
Februarie om 18:30 in die kon-sistorie.
Kerkraads ontbyt
Dit vind plaas op 18 Februarie om 09:00. As jy
dit wil meemaak, kontak die kantoor by 290 59 88 met getalle.
Dringende verkoop!
Prys verlaag na R1.95 m.
Meenthuis in ‘n veilige kompleks in Van der
Hoffpark, 4 slk, 3 badk, 3 leefareas, Dubbel motorhuis, 3 afdakke.
Skakel 082 335 7288/ (018) 290 6827
Vrouediens kuier
Wanneer: Vrydag 3
Maart
Hoe laat: Enige iets van 18:00 af
Waar: Ons sal jou laat weet
Wie: Almal wat belangstel
Laat weet ons net!
Kom en kom geniet ‘n heerlike aand saam met ons.
Dit is altyd heerlik om net te kuier en te ontspan.
No comments:
Post a Comment